Nog 102 Covid-19-verwante sterftes is in Suid-Afrika bevestig.
Alles vir Vrydag 23 Oktober 2020
Gedagte vir die dag: Altyd gereed
“Onthou dit: as die huiseienaar geweet het watter tyd van die nag die dief kom, sou hy wag gehou het en nie toegelaat het dat daar in sy huis ingebreek word nie. Om dieselfde rede moet julle ook altyd gereed wees …” (Matteus 24:43-44)