Die fontein kan water meer as 105 meter die lug inskiet en daar is meer as 3 000 LED-ligte in verskillende kleure wat die lugruim oor die oseaan ophelder.
Lees meerAlles vir Saterdag 24 Oktober 2020
Foto’s: Hier is ons nuwe Mej. SA!
“As Mej. SA sal ek ʼn verteenwoordiger wees van die skoonheid, veerkragtigheid en diversiteit wat ek in hierdie land sien.”
Vyf verdagtes soek ná noodlottige skietery by huis
Die 48-jarige huiseienaar het Vrydagaand kuiergaste aan huis ontvang toe vyf onbekende gewapende mans skielik by die huis ingestorm en op geld aangedring het.
‘Verkragter’ doen hom glo as fotograaf voor
Hy het glo jong meisies wat modelle wil word op Facebook gelok om fotosessies by te woon.
Bejaarde vrou dood in huis op kleinhoewe gekry
ʼn Bejaarde vrou is Saterdagoggend dood aangetref in haar huis op ʼn kleinhoewe in die Meyerton-omgewing in die Vaaldriehoek.
Hondjie met groen pels gebore
Die ander vier hondjies se hare is almal wit soos dié van hul ma.
Sewe vas ná noodlottige skietvoorvalle by twee skole
Die skoolhoof is glo in sy kantoor ten aanskoue van onderwysers en leerders doodgeskiet.
Twee sterf toe ligte vliegtuig neerstort
Die vliegtuig, ʼn Bushbaby, het glo neergestort kort nadat dit van die Eva-vliegveld opgestyg het op pad na die Umkomaas-vliegveld aan die Suidkus.
Twee seuns verdrink in PE-damme
Twee kinders het die afgelope week in afsonderlike voorvalle in Port Elizabeth in die Oos-Kaap verdrink.
SAPD-lede wat lieg oor k-woord: Nog stappe oorweeg
“Dit blyk dat daar twee stelle reëls gevolg word waar daar in sekere gevalle met alle mag teen iemand opgetree word terwyl ander in watte toegedraai word.”
Die arbeidsverhoudinge-bedeling ná Covid-19
Die bykomende arbeidsverhoudinge-uitdagings is veral die Eskom-kragkrisis, regulatoriese onsekerheid, ʼn verswakkende staat en rommelstatus – uitdagings wat die ander lande waarmee ons op ekonomiese terrein meeding, nie gaan ondervind nie.
Lions vs. Cheetahs-wedstryd gekanselleer
Saterdag se geskeduleerde Superrugby Unlocked-kragmeting tussen die Lions en die Cheetahs is gekanselleer.
Polisieman, talle vas vir dwelms, onwettige sigarette
Daar is ook op ʼn vuurwapen en ammunisie beslag gelê wat in die polisiebeampte se besit gevind is.
Internasionale oorsig: Trump en Biden se laaste debat onder die loep
Die laaste debat tussen pres. Donald Trump en sy opponent, die Demokraat Joe Biden, het in vele opsigte verskil van die eerste debat ʼn paar weke gelede.
Hertzogville-brande en die verskroeideaardebeleid
Die brande wat onlangs in groot dele van die Wes-Vrystaat gewoed het, laat mens onwillekeurig dink aan die destydse verskroeideaardebeleid.
Ma aangekla van seun se moord meer as 50 jaar gelede
ʼn Ma van 11 kinders is aangekla van die moord op haar jong seun in die 1960’s.
Amptenaar betaal haarself glo lank tweede salaris
Dedre van Rooyen is Donderdag deur die Valke in hegtenis geneem en het Vrydag in die gespesialiseerde handelshof in Durban verskyn.
Video: Sewejarige met net een oor sing internet aan die brand
Wat min mense egter weet is dat Tiaan sonder ʼn linkeroor gebore is en dat microtia en atresia (MA) by geboorte by hom gediagnoseer is.
Amptenare mag nie meer weier om dié pare te trou
Die burgerlike organisasie Vryheid van Godsdiens in Suid-Afrika (FOR SA) het gesê hy het met ontsteltenis kennis geneem van Ramaphosa se ondertekening van die wetsontwerp.
Drie gevonnis ná moord op Bloem-vrou
Drie mans is die afgelope week in die hooggeregshof in Bloemfontein gevonnis in verband met die moord op Hannatjie Coetzee.