Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Vrydagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Alles vir Saterdag 24 Oktober 2020
Pumas laat Stormers byna stik
Dit was maar broekskeur, maar ʼn kanniedood-benadering en die fiksheid van die Stormers se plaasvervangers het Vrydagaand in Mbombela die Kapenaars van rooi gesigte gered.
Gedagte vir die dag: ’n Nuwe tyd
’n Takkie sal uitspruit uit die stomp van Isai, ’n loot uit sy wortels sal vrugte dra. (Jesaja 11:1)