Boomgaard is vroeër die maand by haar woonstel in Randburg in hegtenis geneem en is reeds van twee moorde, twee ontvoerings, twee sake van bedrog en een van motordiefstal aangekla.
Alles vir Sondag 25 Oktober 2020
Talle vas wat glo ‘goedkoop’ elektrisiteit smous
Altesaam 600 eenhede word glo teen R350 verkoop.
CrossFit Spele: Dis maar weer dieselfde
Is daar iewers iemand wat fiksser as Mat Fraser en Tia-Clair Toomey is?
Sesnasies: Iere kry neuse voor, maar Franse spel gevaar
Die Sesnasiesreeks is die soveelste keer op ʼn mespunt gebalanseer.
Drie ‘rowers’ in skietery gewond; nog vyf agter tralies
Die bende was glo vroeër dieselfde dag betrokke by ʼn rooftog waar bokse drank gesteel is.
Covid-19-statistieke: 1 800 nuwe gevalle
Herstelkoers weer op 90%.
Foto’s: Stormende Bulls straf stomme Sharks
Die Bulls het weliswaar taamlik koud teen die Griekwas en die Cheetahs geblaas, maar teen die arme Sharks is hul spel warmer as daardie rooi pakkie Foxi Nax-skyfies wat jy op laerskool gekoop het.
Gedagte vir die dag: Gebed van die desperates
Leer tog die koning, o God, om te regeer volgens u wil, leer die koning om die reg te handhaaf soos U dit wil … (Psalm 72:1)