Pemmy Majodina , hoofsweep, sê die EFF voer aan dat hy mense se aspirasies verteenwoordig, maar dat anargie en ongebreidelde wetteloosheid gesien kan word in die manier waarop die EFF private ondernemings ontwrig en grond onwettig beset.
Alles vir Maandag 26 Oktober 2020
Man vas ná gru-ontdekking
Die polisie is Sondag weer na die gebied ontbied nadat ʼn verbyganger ʼn vlak graf in ʼn oop stuk veld ontdek het.
Agrizzi-borgtogaansoek nou na hooggeregshof
Agrizzi staan saam met die oud-ANC-LP Vincent Smith tereg op aanklagte van korrupsie en bedrog. Hy het Smith glo omgekoop om te help verseker Bosasa kry winsgewende staatstenders.
Covid-19-statistieke: Herstelkoers effens hoër
Nog 24 sterftes is bevestig.
Gedagte vir die dag: Loof Hom!
Mag sy verhewe Naam vir altyd geloof word, mag die hele wêreld vol wees van sy majesteit. Amen, ja, amen. (Psalm 72:19)