Die ma het aanvanklik beweer die baba is dood.
Alles vir Dinsdag 27 Oktober 2020
‘Interne selfbestuur is ʼn haalbare strewe’
ʼn Struikelblok in die pad tot selfbeskikking tot dusver is dat die ANC-regering eenheid voor diversiteit stel en enige neigings tot selfbeskikking as apartheid wat by die agterdeur insluip, beskou.
Tobi Jooste pak die klein jakkalsies teen hoop in nuwe boek
“Want ja, dit is gemors daarbuite, maar dan het jy nog altyd een keuse oor in die lewe en dit is hoe jy daarop gaan reageer.”
Kilian in hof oor skietery op bekende Kaapse prokureur
Zane Kilian, die enigste verdagte wat tot dusver in hegtenis geneem is in verband met die moord op lt.kol. Charl Kinnear, sal vandag weer in die hof verskyn – die keer in verband met die skietery op ’n vooraanstaande Kaapse prokureur.
Senzo Meyiwa: ‘Dit was ’n sluipmoord,’ sê Gerrie Nel
“Die uitdaging is nou om die meesterbrein agter die sameswering tot verantwoording te roep,” het adv. Nel gesê.
Agrizzi hoor dan oor borgtog-appèl
Die staat meen Agrizzi is ’n vlugrisiko en dat hy moontlik landuit kan vlug om vervolging te ontduik.
Covid-19-statistieke: Só lyk aktiewe gevalle
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Maandagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Eensgesind
En mag God, die bron van alle standvastigheid en bemoediging, gee dat julle eensgesind onder mekaar sal wees soos Christus Jesus dit wil hê. (Romeine 15:5)