ʼn Pa en seun is ongedeerd nadat die ligte vliegtuig vermoedelik enjinprobleme ondervind en ʼn noodlanding gevolg het.
Alles vir Vrydag 30 Oktober 2020
Luister: Nuweling Ché, Snotkop sing warm somertreffer
Sy vertel dit is vir haar ʼn voorreg om ʼn groot naam soos Snotkop aan haar debuutenkelsnit te koppel.
Die impak van veldbrande
Die impak van die brande stop dus nie by die plaashek nie en kan die vlak van werkloosheid en armoede in die betrokke gebiede vererger, skryf dr. WA Lombard.
Boek: Pharos-blokraaigids met antwoorde
As jy die naam van ’n vulkaan in Antartika, ’n sanger wat deel was van die Beatles of die vorige staatshoof van Viëtnam wil weet, het jy dié blokraaigids nodig.
Stevens Mokgalapa bedank uit DA
ʼn Storm het om Mokgalapa se kop losgebars oor sy beweerde seksuele eskapades met die burgemeesterskomiteelid vir paaie en vervoer, Sheila Senkubuge.
Brandstof: Dít is wat motoriste kan verwag
Die prys van paraffien sal na verwagting toeneem.
Klink ’n glasie op Alun Wyn
“As ’n mens na sy vermoë en huidige spelpeil kyk, voorsien ek geen rede waarom hy nie ook sy tasse vir die volgende Wêreldbeker in 2023 kan pak nie.”
Corolla sonder weerga
Op die pad is waar die Corolla regtig begin uitblink.
Gebalanseerde dieet kan risiko vir borskanker verminder
Borskanker is een van die algemeenste kankers onder Suid-Afrikaanse vroue, daarom is dit belangrik om stappe te doen om die ontwikkeling van kankerselle te verminder.
Vier keer lewenslank én 50 jaar vir reeksverkragter
Een vrou is ten aanskoue van haar sewejarige kind verkrag.
Video: Duisende noodbokse vir boere gepak
“Dit is vir ons ʼn bewys van die krag van ʼn gemeenskap wat saamstaan. Dit beteken daar is hoop vir die gemeenskap en Suid-Afrika, maak nie saak wat gebeur nie.”
Lesersbrief: Die Gelofte: Mijne broeders en medelandgenoten…
Dit lyk of daar deesdae onder Afrikaners ’n nuwe waardering is vir die Gelofte wat Die Voortrekkers in 1838 voor die slag van Bloedrivier afgelê het, skryf Van Rooy van den Berg.
Resep: Steaksosaties met chimichurri-sous
Liplek-lekker sosaties vir ʼn Sondagmiddagbraai.
Podlitiek: Mmusi se brief en mense wat oor rassisme lieg
In dié week se episode van Podlitiek kom Mmusi Maimane se brief aan wit Suid-Afrikaners onder die loep. Die span bespreek ook die saak waar twee polisiebeamptes onlangs gevonnis is vir vals klagte van rassisme en die boemerang-tema van grondonteiening sonder vergoeding tree weer na vore.
Twee in hof vir moord op Viljoenskroon-man
Wessels se liggaam is Sondagoggend vroeg onder ʼn duvet in die spaarkamer van sy huis op ʼn kleinhoewe buite die dorp gevind.
Vandag se sportnuus
Plaaslike netbalspelers gaan vir Engelse spanne speel.
Hoe lyk Hollywood: Gwen Stefani, Blake Shelton verloof; Kim K gespot oor partytjie
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
Verslag wys dié motors se onderdele die duurste
Malcolm Kinsey en die AA het onlangs hul 2020-verslag bekend gemaak wat as riglyn kan dien oor watter voertuie se onderdele uitermatig duur is en jou kan help om die regte voertuig vir jou sak te kies.
Martin Bester en sy vele talente
Party mense ken vir Martin Bester as ʼn radioman, ander het al sy musiek geluister en nog ander het hom dalk al op die kassie gesien. Op die een of ander manier kry hy dit reg om sommer ʼn handvol ysters op een slag in die vuur te hou.
Man tronk toe oor ietermagog
“Dit sal dien ter waarskuwing en wys dat oortreders aan die pen sal ry, veral diegene wat bedreigde spesies stroop.”