PlatformZA is ’n nuwe stromingsdiens wat meer as 2 000 minute lange plaaslike inhoud bied.
Alles vir die maand Oktober 2020
Boek: ‘Die gladde stiltes in glas’ – Louis Esterhuizen
‘Die gladde stiltes in glas’ is Louis Esterhuizen se elfde digbundel.
Koeberg kry ses nuwe stoomketels
Die ketels weeg 380 ton elk en is omtrent 20 m lank.
Luister in 3 minute: Werksverliese, kredietrisiko vir banke bespreek
In die jongste aflewering van “3 Minute, 3 Sake” bespreek Gerhard van Onselen, ʼn senior ontleder by Sakeliga, die katastrofiese werksverliese in tweede kwartaal, ʼn stygende kredietrisiko vir banke en die grootste daling in vaste belegging op rekord.
Die konflik oor Nagorno-Karabach
Die twee lande wat oor Karabach baklei, is die Christelike Armenië en die Moslemse Azerbeidjan.
Vrou in hof vir moord op twee kinders
Die betrokke vrou is enkele dae voor die moord op die twee kinders uit aanhouding vrygelaat nadat sy in April in hegtenis geneem is vir die moord op ’n ander kind.
Mapisa-Nqakula se berekening vir Zim-vlug verwerp
“Min. Mapisa-Nqakula het die algehele koste hopeloos onderverreken en dit gegrond op irrelevante berekenings.”
Ses mense doodgeskiet in Wes-Kaap
“Met hul aankoms is hulle meegedeel dat onbekende aanvallers talle skote binne en buite die perseel afgevuur het.”
Twee lank tronk toe na hulle man agtervolg, skiet
Die slagoffer is op 2 Februarie 2017 van die lughawe, waar hy sy suster opgelaai het, na ʼn huis in Oaklands in Johannesburg agtervolg.
Ses in hof vir boendoegeweld in Noordwes
Onderskeidelik twee voorvalle van boendoegeweld is die afgelope paar weke in Noordwes aangemeld.
Vandag se sportnuus
Twee Springbokke sal weens Covid-19 nie Saterdag in aksie wees nie.
Dr. Ledivia Strauss wil vroue sien floreer
Lees hier oor holistiese gesondheid, raad om ʼn gesonde lewe te begin en waaraan om spesifiek aandag te gee as jy jou beste self wil wees.
Maties soek mans, vroue om koshuis te deel
“Daar is wêreldwyd en ook op Stellenbosch ’n beweging na groter diversiteit in koshuise.”
Annelien se kombuis: Miljoenêrskoekies
Hierdie brosbroodbasis is heerlik en veerlig met dekadente lae tuisgemaakte karamel en sjokolade.
Asbeskontrak: Ses vas, nog ʼn verdagte soek
Drie staatsamptenare en drie sakemanne is Woensdag in hegtenis geneem in verband met die omstrede Vrystaatse asbes-ouditkontrak.
Internasionale reise hervat: Dié lande op hoërisikolys
Internasionale reise na en van Suid-Afrika word van Donderdag af geleidelik hervat en die regering het ʼn lys van lande wat as hoë risiko beskou word, bekend gemaak.
Covid-19-statistieke: Só lyk aktiewe gevalle
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Woensdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: ‘n Groot droogte
Wildedonkies staan op die kaal heuwels en snuif die wind net soos jakkalse; hulle oë raak dof, want daar is nie meer gras nie. (Jeremia 14:6)