Verskeie beurshouers is onlangs deur hul betrokke tersiêre instellings ingelig dat NSFAS versuim het om hul studiegeld te betaal.
Lees meerAlles vir Woensdag 4 November 2020
Vyf vas oor gewapende roof by poskantoor
Vier mans en ʼn vrou is Woensdag in hegtenis geneem kort ná ʼn gewapende roof by die Du Noon-poskantoor in Milnerton in die Wes-Kaap.
Pa in hof ná hy glo eie dogter verkrag
ʼn 40-jarige man het Woensdag in die Giyani-landdroshof in Limpopo verskyn op aanklag dat hy sy 15-jarige biologiese dogter verkrag het.
Moordenaars, verkragters moet verstoot word, sê premier
Moordenaars en verkragters kan nie gerehabiliteer word nie, het die Oos-Kaapse premier, Oscar Mabuyane, tydens die begrafnis van die sesjarige Inathi Mhlalo gesê.
VSA-verkiesing nog onbeslis
Die uitslag van die Amerikaanse presidentsverkiesing is nog in die weegskaal met ʼn paar state waar die uitslag binne die volgende paar uur of dae bekendgemaak sal word.
ToekomsVenster: Jesus gaan hier verby
Mag dit nooit van ons gesê word, dat toe ons mense na Jesus toe moes begelei, ons die benoude en desperate roepe gesmoor en geïgnoreer het nie.
Wysigings aan Polisiewet: Kommer oor mag vir Cele
Die beoogde wysigings aan die Polisiewet sal aan Bheki Cele, minister van polisie, onder meer die mag gee om ’n gedragskode neer te lê waaraan alle buurtwagte moet voldoen.
Vonnisverrigtinge van Potch-beesboer se moordenaars uitgestel
“Ek steur my nie aan die vertraging van die vonnisoplegging nie omdat ek weet die skuldiges is klaar agter tralies,” het Koos van der Leeuw se weduwee in reaksie op die uitstel gesê.
Dapper vrou stuit kapers
“My kleinkinders noem my nie verniet hulle gangster-ouma nie,” skerts Cobie Roux (64) nadat sy vrou-alleen ’n motorkaping gefnuik het.
Herstelwerk aan Kaapstad se ikoniese strandhutte begin
Al 31 hutte kan herstel word as die hele gemeenskap inspring en hul tyd of kundigheid beskikbaar stel, of items soos verf en hout skenk.
Orkaan saai verwoesting in Sentraal-Amerika
Orkaan Eta word bestempel as een van die kragtigste storms om Sentraal-Amerika in jare te tref.
#JongStemme: Kuberboelies maak my lam!
Van die kommentaar op sosialemediaplasings oor die nuwe Mej. Suid-Afrika het my aan my oggendkoffie laat verstik, skryf Danielle Kleyn.
Kaapstad maan teen misdadigheid tydens Guy Fawkes-vieringe
Smith sê die stad het die afgelope 72 uur reeds 18 klagtes ontvang oor die onwettige verkoop of afvuur van vuurwerk.
Nuuskommentaar: Trump troef media-elite se wensdenkery
Die elite het na 2016 gepoog om mense en werklikhede te ignoreer en hul eie wêreld van wensdenkery geskep. Een waarin Trump se verkiesing ʼn fout en fenomeen was wat nooit herhaal sal word nie.
Nuwe lid, enkelsnit vir ADAM ná blaaskans
“Ek was lanklaas so gelukkig, maar een ding kort en dis om weer regstreeks op te tree en nou kan ons dit weer doen.”
Gits – jou GTS…
Die GTS is vir my die lekkerste balans tussen gemak, veelsydigheid, verrigting en ʼn sportiewe voorkoms.
VF Plus verwelkom stappe oor munisipale bestuurder se salaris
Khanyile het R600 000 meer salaris per jaar gekry as waarvoor sy pos geadverteer was.
Buurman vas ná moord op peuter
Die verdagte het glo met ’n harde voorwerp na sy buurvrou, wat haar kind vasgehou het, probeer slaan en die kind in die proses getref.
Meer as helfte van passasiers op boot verdrink
“Ons verwag dat nog liggame gevind gaan word.”
‘Sekspastoor’ wéér borgtog geweier
Pastoor Timothy Omotoso het weer aansoek om borgtog gedoen omdat daar volgens hom nuwe feite rakende die saak aan die lig gekom het.