ʼn 43-jarige man is vandeesweek lewenslange tronkstraf opgelê nadat hy sy voormalige vriendin buite haar woonkompleks ingewag en doodgeskiet het.
Lees meerAlles vir Vrydag 6 November 2020
Skool, departement aanspreeklik ná kind verdrink
Daar is bevind die vier onderwysers en die hoof was nalatig omdat hulle glo nie vinnig opgetree het nadat die voorval aangemeld is nie.
‘Verkiesing nog nie verby nie’
“Biden vertrou op hierdie state vir sy valse aanspraak op die Withuis, maar sodra die verkiesing finaal is, sal president Trump herkies word.”
Vermiste Stellenbosch-student dood in koshuis gevind
ʼn Student aan die Universiteit Stellenbosch wat ʼn week lank vermis was, is Vrydag dood aangetref in ʼn koshuis.
ToekomsVenster: Plaas jou vertroue in Hom alleen
Geloof verander die wêreld van hopeloos na hoopvol, van desperaat na tevrede, van soekend na berusting.
Boer tereggestel; seun na Jhb-hospitaal gevlieg
Pieter Hills (56) is op teregstellingswyse doodgeskiet en sy seun, Eddie (26), is in die nek geskiet nadat hulle in hul plaashuis in die omgewing van Hennenman in die Vrystaat aangeval is.
Vier weermaglede vas oor dwelms
Beamptes van die Atlantis-polisie was besig om die kuslyn te patrolleer op soek na perlemoenstropers toe hulle omstreeks 04:00 ʼn weermagvoertuig met vier insittendes gewaar het.
Nuuskommentaar: Teenstand teen linkse onverdraagsaamheid
Linksgesinde politieke kommentators het met groot skok, verbasing en woede die afgelope week op die DA neergedaal.
Klag teen vrou teruggetrek ná Clicks-voorval
Diane Atwell word nie meer vervolg nadat sy glo ’n vuurwapen op lede van die EFF buite ’n Clicks-winkel gerig het nie.
Gesin soek ooggetuies ná man se dood
“Volgens gerugte is hy met ’n bofbalkolf bygekom en erg geslaan. Ons het ook ’n storie gehoor dat hy omgery is en onder ’n motor beland het.”
Egpaar binnekort gevonnis vir baba se dood, sibbe se mishandeling
Die ma het geweet van die mishandeling, maar nooit opgetree nie.
Die toppunt van die blitsbuksie?
Op die pad is waar die Megane uitblink, maar ook sy skete wys.
Diefstal lei wéér tot kragonderbreking in Warden
Eskom weet nog nie hoe lank dit gaan vat om die kragtoevoer te herstel nie.
Matrikulant neem eie lewe
Die 17-jarige seun het homself op die vooraand van die matriekeindeksamen om die lewe gebring.
Walliese rugbyspeler in die sop oor kokaïen
Hy is die vierde Walliese speler die afgelope maand wat weens dwelmmisbruik in die sop is.
Potch-beesboer se moordenaars dan eers gevonnis
Dit is al langer as vyf jaar sedert Koos van der Leeuw (68) vermoor is.
Trump kan verloor, maar Republikeine is ware wenners van verkiesing
Ná Dinsdag se verkiesing sal die rol van spesifieke individue in die Amerikaanse politiek oor die volgende paar jaar van groot belang wees.
Morné draai die Heat-krane oop as plaaslike speler
“Ek erken dat dit nogal vreemd sal wees om na myself as ’n plaaslike speler te verwys, maar dit is ’n nuwe hoofstuk van ons lewens waarna ek baie uitsien.”
Pa dood, seun kritiek ná VS-plaasaanval
Die boer se vrou was nie tuis ten tyde van die aanval nie en het ’n werker gekontak en gevra om ondersoek te gaan instel nadat sy hulle nie in die hande kon kry nie.
Foto’s: Uiters seldsame swart tier opgemerk
Dié donker tiere is op die randjie van uitwissing.