“Ons almal weet hoekom Joe Biden haastig is om homself valslik as die wenner voor te doen, en hoekom sy mediabondgenote so hard probeer om hom te help.”
Lees meerAlles vir Saterdag 7 November 2020
Stormers haal weer asem ná hul Griekwas afslag
Ná verlede Saterdag se drag slae teen die Bulls in Pretoria, is daar in die spieël gekyk en selfondersoek gedoen.
Biden gaan sy hande vol hê met verdeelde VSA
Volgens projeksies het Biden genoeg kieskollege-stemme op hom verenig en het hy die Amerikaanse presidentsverkiesing gewen.
Kataza gaan terug Kommetjie toe
Die bobbejaan Kataza gaan so gou as moontlik weer met sy Slangkop-trop in die Kommetjie-omgewing herenig word.
‘Die wind is uit my seile geruk,’ sê jongman na kankerdiagnose
“Ek kon nie praat nie. Ek kon nie dink nie. Daar was net ʼn absolute gevoel van leegheid wat oor my gespoel het.”
Twee gou vas ná moord op polisiebeampte
Die beampte was glo besig om met iemand te gesels toe een van die verdagtes nader gekom en op hom losgebrand het.
Internasionale oorsig: Oostenryk ook nou slagoffer van Islamitiese terreur
Intussen heers daar reg oor Europa vrees vir hernude aanvalle deur Islamitiese terroriste.
Moordverdagte se broer óók van moord aangekla
Zaheera Boomgaard, die vrou wat verdink word van die moord en verdwyning van minstens sewe mense die afgelope 20 jaar, se broer staan tans ook tereg op ʼn onverwante klag van moord.
Nuwe plantspesie ontdek, uitgestorwe plant herontdek
“Dit is buitengewoon spesiaal dat daar nog sulke voortreflike spesies daar buite is.”
‘SA se onderdrukte meerderheid steeds kulturele minderheid’
Minister Nathi Mthethwa sê die vraag is of alle standbeelde wat as aanstootlik beskou word weens kolonialisme en apartheid vernietig moet word en of die standbeelde net minder prominent moet wees deur hulle na temaparke te verskuif.
Drienasies: All Blacks betaal duur prys teen Wallabies
Daar is sekere rugbyspelers wat baie waarde tot enige span kan voeg, maar hulle beweeg altyd op dun ys.
Perspektief op plaasaanvalle binne SA se kultuur van geweldmisdaad
Hoewel ʼn presiese profiel van ʼn plaasaanvaller moeilik identifiseerbaar is, kon Zinn ʼn paar tendense bespeur.
ʼn Puik alternatief
Daar is vier rolspelers in die sewesitplek- bakkiegebaseerde sportnutsvoertuig-segment.
Saak eindelik na hof ná matriekmeisie se dood
Die motor waarin Marilize Nortier ʼn passasier was, het ná die ongeluk in ʼn watersloot te lande gekom. Sy was steeds in die motor vasgegordel en die oorsaak van haar dood was verdrinking.
Wonderwerkbaba eindelik tuis
“Dit is ’n Godswonder dat hierdie kind leef,” vertel dominee André Kloppers oor hul dogtertjie wat vroeggebore is en toe twee lewensbedreigende mediese toestande deurgemaak het.
Verdagte dood gevind ná deurbraak in Hennenman-plaasmoord
Pieter Hills (56) is op teregstellingswyse doodgeskiet en sy seun, Eddie (26), is in die nek geskiet nadat hulle in hul plaashuis aangeval is.
Dudu Myeni toets Zondo-kommissie en regsbeginsel
“As ek kon, sou ek een oggend wou wakker word as ’n mev. White of ’n mev. Smith of ’n mev. Van der Merwe… of ’n madam Venter,” het Myeni tydens haar getuienis aangevoer.
‘Ons gaan wen,’ sê Biden wyl Trump beloof om aan te hou veg
Pres. Trump het intussen gesê hy glo Amerikaners verdien volle deursigtigheid rakende alle stemtellery en verkiesingsertifisering.
Covid-19-statistieke: Só lyk aktiewe gevalle, herstelkoers
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Vrydagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Man sterf in vliegongeluk in Nelspruit
Met paramedici se aankoms op die toneel was die ligte vliegtuig in vlamme gehul.