Die organisasie Blind SA het hierdie week op sy 74ste verjaarsdag ʼn groot geskenk gekry.
Lees meerAlles vir Sondag 8 November 2020
Voortrekkermonument staan rotsvas te midde van pandemie
“Die Voortrekkermonument het ’n simbool van Afrikaners se deursettingsvermoë geword.”
Medvedev laat moeë Zverev nie met rus
Die Rus het by tye met verstommende houe vorendag gekom en Zverev het duidelik geen teenfoeter daarvoor gehad nie.
Agt nuwe Starbucks-takke vir SA
Starbucks maak in die volgende vier weke agt nuwe takke in die land oop.
Ongelukkigheid oor WVF-toelaag: Minister sê oor pad vorentoe
Verskeie organisasies het die afgelope ruk hul misnoeë te kenne gegee oor die Ters-voordeel wat nie verleng is nie.
Troeteldiere ook slagoffers met huishoudelike geweld
“Navorsing toon dat byna die helfte van mishandelde vroue eerder in die verhouding sal bly om die veiligheid van hul troeteldiere te verseker.”
Mensehandel-sindikaat: Vrou kry opgeskorte vonnis
Camilla De Waal Rossouw (32), wat by ʼn mensehandel-sindikaat in Kaapstad betrokke was, het ʼn opgeskorte vonnis ontvang nadat sy op 11 aanklagte skuld beken het.
MotoGP: Binder wys weer sy staal ondanks straf
Op moedverloor se vlakte? Dié uitdrukking bestaan nie in die woordeskat van Suid-Afrika se Brad Binder nie.
Stuifmeel gebruik om misdade op te los
“Stuifmeelkorrels kan lank ná die gebeurtenis op ʼn misdaadtoneel agterbly.”
AB groet IPL weer bekerloos
Maar kom ons wees eerlik: Sonder De Villiers sou die Bangalore-span in baie meer wedstryde gehênsop het.
Vrystaat-boer sterf weke ná aanval
ʼn Boer van die Odendaalsrus-omgewing in die Vrystaat is dié week dood nadat hy in Augustus op sy plaas in die kop geskiet is.
Erfenis van ’n familienaam
Wat het ’n familienaam en ’n ietermago in gemeen? Albei word bedreig.
Ondersoek glo na Eureka en sy kubuskoning gedoen
“Ons wil vir ons mense ʼn veilige hawe skep en ongelukkig is daar nie plek vir mense met verskuilde agendas nie,” het Nieuwoudt gesê.
Pak jou tas: Goukamma, die paradys vir ’n moeë stadslyf
“Drie dae in die natuur is soos drie weke vakansie,” sug my man met ’n glas yskoue MCC in sy hand, terwyl ’n valkie en mikstertbyevanger vlak voor ons houthuise in Goukamma Natuurreservaat in die lug baklei, skryf Maryke Roberts.
Harde werk gee geloofwaardigheid, nie of jy ʼn mev. Van der Merwe is nie
Hierdie stellings wat Myeni maak, is die mees tasbare bewyse van die politieke arrogansie en toeëiening wat in die huidige politieke heersersklas teenwoordig is.
Taxibestuurder ry metrobeampte dood
Die voorval het Saterdagoggend in Summitweg by die R55 net voor Midrand plaasgevind.
Jannie Moolman gesels oor passie vir digkuns, Afrikaans
”Daar is baie kunstenaars wat op hulle eie manier probeer veg vir ons mense en ons taal.”
Netbal SA dalk binnekort in hof gepak oor rassereëls
Intussen sal Netbal SA glo vandag besluit of daar teen Theresa Rossouw, afrigter van die Mpumalanga Sunbirds, opgetree gaan word nadat sy haar misnoeë met die besluit om haar span te straf, te kenne gegee het.
‘God se genade is vir jou genoeg’
Charmé Kriel se lewe het handomkeer verander ná preëklampsie op 27 weke van swangerskap by haar gediagnoseer is. Baba Lisa is tydens ʼn noodkeisersnee prematuur gebore en het maar 850 gram geweeg.
Stilbaai-moord: Vrou by man se lyk in kamer toegesluit
Christa Ungerer (61) het by haar man se liggaam gesit nadat hy vermoor is en sy het hom belowe sy sal sy moordenaars vind. Die familie het nou ‘n beloning uitgeloof.