Die lasbrief vir Ace Magashule se inhegtenisneming word intussen vanuit verskeie oorde verwelkom.
Lees meerAlles vir Dinsdag 10 November 2020
Ma sterf voor kinders in transitoroof
’n Ma en haar twee jong kinders was in hul motor toe hulle in die kruisvuur van transitorowers beland het.
Familie weier om ontbinde liggaam te begrawe
’n Familielid van Rose Mosikare sê hy het nog ’n hangende saak teen die hospitaal waar haar liggaam weens ’n onklaar yskaslaai ontbind het.
Polokwane-dubbelmoord: Vyf hoor oor borgtog
Makoena Mabusela-Leshabane en Tebogo Mphuti is op 10 Oktober doodgeskiet waar hulle in ʼn luukse motor in die Magna Via-nywerheidsgebied gesit het.
Richard Mdluli nie in hof weens swak gesondheid
Mdluli was veronderstel om vandag in ’n afsonderlike saak saam met Solomon Lazarus en Heine Barnard in die hof te verskyn.
ToekomsVenster: Die winter gaan ook verby
Dit bly nie altyd winter nie. As jy tans worstel en wonder, weet dat God jou nie oorgelewer het aan jou eie omstandighede nie.
Prettige avonture in die pragtige Plettenbergbaai
Buiten die bekende restaurant, kuierplekke en natuurlik ‘Plett Rage’ waarvoor die dorp baie bekend is, het Marianne Styan op hierdie pragtige en prettige juwele in Plettenbergbaai afgekom.
Leon Gropp: ‘Ouma se briewe wek liefde vir Afrikaans’
“As ek moet dink waar die saadjie geplant is, is dit definitief by my ouma. Sy was ʼn Afrikaansonderwyseres en ons het vandat ek kan onthou altyd vir mekaar briewe geskryf.”
Regering vorder met herverdeling van staatsgrond
Byna 6 000 aansoeke is reeds ontvang.
Nuuskommentaar: Die wonder en invloed van kommunikasie en memes
Wat sake nog meer bemoeilik, is dat mense so vatbaar vir twak is dat hulle dit nie net glo nie, maar ook só ernstig opneem dat die aanhoorders dit hoogs emosioneel aangryp en bereid is om driftig daarvoor in die bresse te tree.
Nuwe datum vir US Woordfees bekend
Die drie groot Wes-Kaapse kunstefeeste sal dus nou beter oor die jaar versprei word.
Liggaam van polisiekaptein in oop veld aangetref
Die polisiebeampte se keel is afgesny.
Talle vrae ná vierjarige na dood val
Verskeie teenstrydige berigte is oor die voorval ontvang met sommige mense wat beweer die kleuter is ná ’n stryery by die venster uitgegooi.
Lasbrief vir Ace uitgereik
Magashule word ondersoek vir sy beweerde rol in die toekenning van ʼn R255 miljoen-kontrak om ʼn oudit van asbesdakke in die Vrystaat te doen.
Twee kleuters dood in motorwrak aangetref
Die ouers het eers die aand besef dat hul kinders vermis word waarna hulle saam met ander familielede na die seuntjies begin soek het.
Rossouw word ’n Renegade in Australië
“Hy was die afgelope paar seisoene een van die gevaarlikste kolwers op die wêreldverhoog.”
Rower doodgeskiet wat by polisiebeampte inbreek
Klagte van moord, poging tot moord en roof word ondersoek.
Ná 14 seuns het gesin uiteindelik ʼn dogtertjie
Ná veertien seuns moes dié gesin uiteindelik pienk babakleertjies aanskaf.
F1-seisoen sal weer in Australië begin
“Soos ons vroeër reeds gesê het, verwag ons dat toeskouers vir die 2021-seisoen kan terugkeer.”
Huis Marais op Stellenbosch bly manskoshuis
Die afgelope paar weke was daar toenemend ongelukkigheid by huidige en oudinwoners van Huis Marais oor die universiteit se besluit, wat gevolg het op wat die universiteit bestempel het as ʼn onwilligheid van Huis Marais om by die etiek en waardes in te skakel.