Petrus Scholtz is destyds terug na die huis waar hy vroeër herstelwerk gedoen het, maar is daarna nooit weer lewend gesien nie.
Alles vir Woensdag 11 November 2020
Cappuccino-yskastert
Hierdie yskastert kan opgedollie word met geklitste room, gerasperde sjokolade of granaatpitte.
Nissan se titaan wys sy ouderdom
As mens in hom ry, kyk jy af op selfs die dubbelkajuite en bakkies.
Boek: ‘Vermoedelik dood’ – Johan Kruger
“Want wraak is die laagste vorm van menslike oerinstink.”
Inskrywings vir SA se eerste slimfoonfotokompetisie gesoek
Is jy ʼn ywerige fotograaf wat altyd jou selfoon byderhand hou om ʼn foto of twee te neem? Jou beste slimfoonfoto’s kan dalk net vir jou ʼn allemintige prys of twee wen, en erkenning as een van Suid-Afrika se top-slimfoonfotograwe besorg.
De Kock hou IPL-trofee omhoog
Die Mumbai-span van 2020 is ’n spesiale eenheid: Die voormalige Engeland-kaptein Michael Vaughn het byvoorbeeld gesê dat hulle ook die internasionale T20-Wêreldbeker sou kon wen.
MRK, Ramaphosa gekap oor Brackenfell-uitlatings
“President Ramaphosa beweeg op gevaarlike terrein as hy wil inmeng met die privaatheid van mense en op hul reg om te besluit wat hulle in privaatheid wil doen en wie hulle mag uitnooi na ’n private aangeleentheid soos ’n partytjie.”
Vragmotorkapings: Een dood, twee vas
’n Groep gewapende verdagtes in drie motors het Dinsdag twee vragmotors in Midrand gekaap wat tot ’n jaagtog en skietgeveg met die polisie gelei het.
Interdik gevra oor EFF-betogings by Hoërskool Brackenfell
Debbie Schäfer, Wes-Kaapse LUR vir onderwys, en Alan Winde, premier van die Wes-Kaap, het intussen ook Dinsdag die skool besoek.
Covid-19-statistieke: Soveel nuwe gevalle, sterftes aangemeld
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Dinsdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Die populier- en die doringboom
Die geloof dan is ’n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ’n bewys van die dinge wat ons nie sien nie. Want daardeur het die mense van die ou tyd getuienis ontvang. (Hebreërs 11:1-2)