Saam met ander belangrike wetgewende en beleidskwessies moet die sekerheid en hervorming van die verkiesingstelsel in die toekoms deegliker onder die loep kom.
Alles vir Vrydag 13 November 2020
Musiekvideo: Emma Ellis sing nostalgiese lied oor verlore liefde
“Ek hoop mense kan aanklank vind by die hartseer wat ons gevoel het toe ons dit geskryf en gesing het.”
Hoe lyk Hollywood: ‘Harry Potter’-ster spog met baba; ‘Emily in Paris’ word hernu
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
Polisiehoë afgedank midde blouligskandaal
Mgwenya is die 13de beskuldigde in die sogenaamde blouligskandaal.
Uberskillz-apps bied groot beleggingsgeleentheid
Jy kan nou deel word van ʼn snelgroeiende tegnologiemaatskappy as jy in Uberskillz se innoverende super-apps belê.
Ace gee hom oor aan Valke voor hofverskyning
Talle betogers drom sedert vroegoggend saam buite die hof.
Brackenfell wil leerders vir ‘veelrassige samelewing’ toerus
Praktiese maatreëls word ingestel om ʼn veilige omgewing asook kommunikasiegeleenthede te skep waar leerders vry sal voel om hul kommer te lug en probleme aan te meld.
Boek: ‘God – Is daar ʼn ander antwoord?’
Ben du Toit se vorige boek, God? Geloof in ʼn Postmoderne tyd, is in 2002 met die Andrew Murray-prys bekroon en in 2012 heruitgegee.
Moord op bekende lodge-eienaar: ‘Hy was tot die einde ʼn vegter’
“Ons het ure lank langs sy bed gesit, gebid en gewag. Hy het lank geveg en uitgehou.”
Luister: G’nT klink ’n glasie op samesyn
“Soms raak ʼn mens keelvol vir die druk wat met werk en geldsake gepaardgaan. Dan is dit noodsaaklik om ʼn kuier te reël en vir ʼn oomblik van jou sorge te vergeet.”
#JongStemme: Die toekoms is sosialisties
Die naaste praktiese voorbeelde van sosialisme vandag is nie werklik sosialisties nie, skryf Rynhard van Zijl, ’n eerstejaarstudent aan die NWU.
Mbalula gryp in by probleme met rybewyse
Toetssentrums sal voortaan naweke oop wees en langer ure bedryf word.
Standbeeld-flop lyk soos ʼn groot grap
Sosialemediagebruikers het met net soveel woede reageer as wat hulle ʼn bespotting daarvan gemaak het.
‘Veediewe’ vas ná skietgeveg
“Albei verdagtes is onder polisiebewaking na ʼn hospitaal in Bloemfontein geneem vir verdere mediese behandeling.”
Resep-video: Geroomde koffie
ʼn Deftige koffie met dieselfde ou bestanddele!
Fliekvlooi Floris se fliekresensie: ‘Toorbos’
Floris Groenewald het na die langverwagte rolprentverwerking van Dalene Matthee se topverkoper ‘Toorbos’ gekyk.
Ace vandag in hof
Busse vol ondersteuners is na Bloemfontein aangery vir die hofverskyning.
Polisieman wat glo verkrag wéér vas ná hy borgtog kry
Die beampte, wat vir die eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe gewerk het, het glo die slagoffers wie se sake hy ondersoek het verkrag en seksueel aangerand.
Durbanse sakeman verbeur R19 miljoen se ‘tendergeld’ aan die staat
Die bates wat aan die staat verbeur is, sluit onder meer ʼn Porsche 911 en Krugerrande in.
Covid-19-statistieke: Só lyk aktiewe gevalle, herstelkoers
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Donderdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.