In ʼn afsonderlike voorval is twee leerders by die bushalte waar hulle gewag het, aangeval en gesteek, glo deur ʼn bende seuns.
Lees meerAlles vir Saterdag 14 November 2020
Magashule ‘wys middelvinger’ vir ANC
Die groep sê hy glo die ANC moet spoedig teen Magashule optree omdat hy die indruk wek dat hy gereedmaak om die ANC en die land deur intimidasie, leuens en verdraaiings saam met hom te laat ondergaan.
Plaaslike liga vir sakelui op Parys eerste vir Sakeliga
Die Parys Sakeliga is die eerste wat sal deel vorm van Sakeliga se uitbreiding van die organisasie se nasionale netwerk.
Tolhuis pryk weer in Montagu-pas soos voorheen
“Dit is wat probleemoplossers en toekomsskeppers doen. Hulle wag nie. Hulle staan op en begin bou. Alles in geloof. Vandag is die Tolhuis selfs nog mooier gerestoureer as voor die brand.”
Twee dood in trompop botsing
Die vragmotorbestuurder het geringe beserings opgedoen.
Bedryf skud vere reg vir toeriste
Daar lê ’n uitdagende tyd voor met baie druk op die toerismebedryf om homself weer strategies te plaas én van die knou weens die pandemie te herstel.
Bushiri meld nié by polisie aan – Valke
Dit is nie duidelik presies wanneer hulle landuit is nie.
Slag teen ‘perlemoenstropers’ by Jeffreys
Die polisie het toegeslaan ná ʼn wenk deur ʼn lid van die publiek.
Pa met arres gedreig wat polisie vra om seun se dood van nader te bekyk
“Die polisie het ons soos misdadigers laat voel en al waarvoor ons gevra het, was dat die saak ondersoek word.”
Tyd breek aan om oor ʼn post-Trump-era te praat
Terwyl pres. Trump en sy veldtog tans verskeie gevalle van ongerymdhede in die verkiesing ondersoek en hierdie sake, heeltemal korrek, na die howe neem, is dit egter baie duidelik dat daar geen bewyse van grootskaalse verkiesingsbedrog gelewer kan word nie.
Sewe vas vir koperdraad, nagemaakte drank
Die polisiebeamptes was besig met roetinepatrollies op die hoofweg.
Omstrede Bushiri-egpaar vlug landuit
Hy sê die egpaar volstaan by hul onskuld, maar sal dit nie kan bewys as hulle dood is nie.
Paarlse hoërskool rou ná twee leerders sterf
“Kom ons doen alles wat ons kan, waar ons kan, om mekaar met die opdraandes van die lewe te help.”
Waar laat vergoeding Zimbabwiese boere?
Moet daar na die doelhok geskop word wanneer die geringste gaping hom voordoen, of is dit die moeite werd om nog tien of 15 jaar te wag vir ’n beter geleentheid en intussen op elke moontlike platform vir jou regte te baklei, vra Theo de Jager.
Argentinië (se Sanchez) knak All Blacks
Die All Blacks was verbeeldingloos en kon nie hul spel aanpas of verander nie.
Mthethwa dreig KSA met ‘sanksies’
ʼn Oënskynlik woedende Mthethwa sê hy is uiters ontsteld en teleurgesteld oor die besluit dat die tussentydse raad verwerp word.
Sharks breek Griekwas se harte
Die onbesonge en segelose Griekwas het nie verdien om te verloor nie, want hulle het met soveel passie, geesdrif en ondernemingsgees gespeel dat die skaal eintlik in hul guns moes geswaai het.
‘Beenmurg vir Kersfees’ 26-jarige se grootste wens
“Ek is nie gereed om dood te gaan nie.” Dít is die eerste gedagte wat deur Daniella van Zyl se kop gemaal het toe sy met leukemie gediagnoseer is.
Zuma-aansoek oor Zondo Maandag aangehoor
Die Zuma-kamp voer nou al geruime tyd aan Zondo is bevooroordeeld teenoor hom.
Só verloop week 2 van matriekeksamen
Benewens die gewone druk wat die eksamen veroorsaak, skryf kandidate vanjaar ook eksamen te midde van die voortslepende Covid-19-pandemie.