Die Amerikaanse burgers blyk nie eens daarvan bewus te wees dat hulle reeds hul vryheid van spraak verloor het nie, skryf Jani Allan.
Alles vir Saterdag 14 November 2020
Amerikaanse Meesters: Swak lig weer wenner
Die toernooi word gewoonlik in die Amerikaanse somer gespeel, maar is maande lank uitgestel nadat dit in die kloue van die Covid-19-pandemie beland het.
Renoster op wildplaas by Dorset gestroop
ʼn Werker op patrollie het op die gestroopte dier afgekom.
Musiekvideo: Deon Dee lê rou emosies bloot met musiek
“Ek moes leer om myself emosioneel te kan uitdruk, en ek leer nog steeds. Die liedjie gaan juis dáároor.”
Covid-positiewe matrieks in GP moet by Nasrec bly
“Kandidate sal voorsien word van onderwysfasiliteite, gesondheidsorg, spyseniering en alle ander vereistes in ooreenstemming met gesondheidsprotokol.”
Covid-19-statistieke: Hiér is meeste aktiewe gevalle
Nog 77 sterftes is aangemeld, maar net 16 het oor die afgelope 48 uur voorgekom.
Gedagte vir die dag: Teenspoed kweek geduld
Baie liewer sal ek in my swakhede roem, sodat die krag van Christus in my kan woon. Daarom het ek behae in swakhede, in mishandelinge, in node, in vervolginge, in benoudhede, om Christus wil. Want as ek swak is, dan is ek sterk. (2 Korintiërs 12:9b-10)