Magashule gaan waarskynlik sy hofverskyning gebruik om sy mag binne die ANC te versterk en van Ramaphosa as interne bedreiging ontslae te raak.
Alles vir Maandag 16 November 2020
Man verdrink by oord
Verskeie mense, van wie een ’n dokter, het langs die swembad om die man gestaan.
Wedvlugduif haal rekordbedrag van R29,2 miljoen
ʼn Tweejarige wedvlugduif is op ʼn veiling vir ʼn rekordbedrag van R29,2 miljoen verkoop.
2 sterf in Philippi-brande
Die brande is binne ’n halfuur van mekaar aangemeld.
Kolisi onder dié wat Hamilton gelukwens
“Nou kan kinders van enige agtergrond of ras daarvan droom om ’n F1-kampioen te word.”
Skool kan munt slaan uit hoof se boek
Die nuwe hoof van Hoërskool Ben Vorster in Tzaneen het tydens die afsonderingstydperk sy boek ‘Die Noagvoël’ klaar geskryf en besluit om dit aan die skool vir ʼn geldinsamelingsprojek te skenk.
0%-alkoholvlak gaan nie padsterftes laat afneem
Voorgestelde wetgewing dat motoriste geen alkohol mag gebruik nie, gaan nie die resultate oplewer wat die regering verwag nie en gaan onskuldige motoriste onnodig kriminaliseer.
Indien sosialisme ons voorland is, wag daar gróót moeilikheid
Dit word dikwels gesê dat sosialisme mooi lyk op papier, maar onmoontlik is in die praktyk, skryf Martin van Staden.
Mkhize na Oos-Kaap oor stygende gevalle
Suid-Afrika beleef nog nie ʼn tweede vlaag van die koronavirus nie, maar kommer bestaan oor die situasie in die Oos-Kaap, en spesifiek die Nelson Mandelabaai-metro.
Musiekster om dop te hou: Bianca Blanc
Haar Afrikaanse debuutenkelsnit, “Praat met my”, is deur die sanger Heinz Winckler geskryf.
Zondo: ‘Ek en Zuma is nie vriende’
Zondo het by die aanvang van die verrigtinge ʼn verklaring voorgelees rakende sy persoonlike verhouding met Zuma.
Djokovic jaag nog rekords in Londen
Novak Djokovic beleef nie die beste jaar nie, maar hy is steeds besig om die rekordboeke te herskryf en het nog rekords in sy visier.
Tel jou woorde: Wetenswaardighede oor die werkwoord I
Hierdie eerste aflewering handel oor die herkenning van werkwoorde in die sin, en die eerste groot onderskeid wat ʼn mens ten opsigte van werkwoorde moet kan maak: ʼn Mens moet kan bepaal watter werkwoorde in die sin hoofwerkwoorde en watter niehoofwerkwoorde is.
ATKV-Tienertoneel 2020: Wenners aangewys
Deelnemers is vanjaar meer as ooit tevore uitgedaag om die liefde vir toneel te bevorder deur slegs nuutgeskrewe monoloë binne ’n voorgeskrewe tema-wolk (huis, isolasie, ingeperk, staties, alleen) in te skryf.
Bushiri: Opod ondersoek steeds klagte van afpersing
Die selfverklaarde profeet Shepherd Bushiri beweer polisiebeamptes het hom probeer afpers toe hulle verkragtingbewerings teen hom ondersoek het.
Resep: Vierpoot-pizza
Nooi jou hond se gunsteling-maats en hou vir hulle ʼn honde-pizza-aand!
Engeland-toer gaan voort te midde van jongste fiasko
“Eiebelang en politiek seëvier steeds oor die beste belang van krieket en dit op ’n tydstip waarin die spel na stabiliteit en sekerheid smag.”
Rusie eindig in tragedie; vrou veg om lewe
: ʼn Vrou veg steeds om haar lewe in ʼn hospitaal in die Nelspruit-omgewing in Mpumalanga nadat haar man die kamer waarin sy en hul twee kinders gelê en slaap het aan die brand gesteek het.
Boek: ‘Dog Man’ nou in Afrikaans
Dav Pilkey, skepper van die kinderboekreeks “Captain Underpants”, se “Dog Man”-strokiesprent is nou in Afrikaans beskikbaar met die titel “Hondman”. Kyk hier na ʼn videovoorlesing deur Beer Adriaanse, bekend vir sy rol as Thomas in die kykNET-reeks “Hotel”.
Help só weggooibabas
“Dit is selfverrykend wanneer jy die wêreld van ’n kind kan verander.”