’n Seun, vermoedelik 13 jaar oud, het Sondagmiddag in ’n openbare swembad in Meyerton, Gauteng, verdrink. Ineke van Huyssteen, woordvoerder van ER24, sê lewensredders het…
Alles vir Maandag 16 November 2020
Wapenstilstand tussen Armenië en Azerbeidjan
Daar was van die begin af die groot voordeel aan Azerbeidjan se kant, met die sterker weermag met meer moderne wapentuig, Siriese terroriste en veral die magtige Turkye aan hul kant.
Vandag se sportnuus
Rassie se Bokke is steeds die beste, en die All Blacks is nou derde op die punteleer ná hul Argentynse skoknederlaag.
Johnson laat spat Woods se rekord
Die Amerikaner Dustin Johnson het as kind daarvan gedroom dat hy die Meesters-gholftoernooi op Augusta wen en dat Tiger Woods die groen baadjie om sy skouers hang.
Man met eie vuurwapen doodgeskiet
ʼn Man is oor die naweek in Witrivier in Mpumalanga met sy eie vuurwapen doodgeskiet nadat hy en sy broer ʼn ryloper opgelaai het.
Verbruikersake: Dink hieraan as jy jou vakansie beplan in die pandemie
Mense kan nou weer reis, maar wat as Covid-19 weer jou vakansieplanne in die wiele sou ry? Gaan jy hierdie keer jou geld terugkry? Ina Opperman het ondersoek ingestel.
Polisiebeamptes vas wat glo drank, sigarette steel
Twee van die beamptes is in hegtenis geneem nadat daar alkohol op ‘n ongelukstoneel gesteel is.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Sondagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Kyk, Ek staan by die deur en klop
“Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand my stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek ingaan na hom toe en saam met hom maaltyd hou, en hy met My. Aan hom wat oorwin, sal Ek gee om saam met My te sit op my troon, soos Ek ook oorwin het en saam met my Vader op sy troon gaan sit het.” (Openbaring 3:20-21)