Dirk Hermann het pas ’n bundel van sy ope briewe onder die titel ‘Ons sal self’ gepubliseer. Dit sluit in briewe aan en oor Spur, die EFF en Clicks, MiWay, Sasol oor sy rasseskema, Julius Malema, die Afrikaner se storie, verskeie briewe oor die inperkingstyd en ’n oproep om self te doen.
Alles vir Dinsdag 17 November 2020
Nog vier vas ná moord op tienerseun
Nog vier verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die moord op Jordan Moore (16).
Feestyd: Motoriste wat padreëls oortree sal swaar gestraf word
“Namate die feestyd ons nader, verdubbel ons pogings om padveiligheid vir alle padgebruikers te verseker.”
Ondersteun vroeggebore babas en hul ma’s só
Maak ’n skenking aan ’n organisasie soos Projects4Preemies, Beanies 4 Babies of die Suid-Afrikaanse Borsmelkreserwe (SABR) sodat die babas in ons land gehelp kan word om behoorlike gesondheidsorg te kry.
Wes-Kaapse DA-leierskap: Twee kan in die stof byt
Bisarre gebeure in die Wes-Kaapse DA-leierstryd, onder meer ʼn beweerde moordkomplot, kan daartoe lei dat twee van die leierskapkandidate uitgeknikker word en ʼn derde met die leierskap wegstap.
Nog ʼn Superrugby Unlocked-kragmeting gekanselleer
Nog ‘n wedstryd is intussen ook geskuif.
Man hang hom op brug op N1
Maremane het gesê dit is kommerwekkend dat motoriste stilgehou het om foto’s van die liggaam te neem.
‘Toorbos’ gaan Oscars toe
“Dit is ʼn eer vir ons hele span dat ons rolprent gekies is om Suid-Afrika te verteenwoordig. Covid-19 het ʼn erge uitwerking op die kunste in Suid-Afrika, Afrika en die res van die wêreld gehad. Dit is ʼn ongelooflike huldeblyk en geleentheid vir ons plaaslike rolprentbedryf.”
Huispryse styg skerp
Die vraag na huise het pryse opgejaag terwyl verbruikers die lae rentekoers aangryp.
Vyf beseer toe bus teen struktuur vasry
Twee beseerdes moes vanoggend onder die puin uitgehaal word.
Blouligskandaal: Phahlane vra dat saak van rol geskrap word
Die voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris lt.genl. Khomotso Phahlane sê die saak word onbillik vertraag.
KSA maak ommeswaai oor tydelike raad
Verskeie spelers – onder wie Farhaan Behardien – het hulself vroeër tot sosiale media gewend om hul misnoeë met KSA se lederaad uit te spreek.
Wes-Kaap: Soveel kinders die afgelope vyf jaar ontvoer
“Ons sal ook voortgaan om hierdie misdade te monitor om te verseker dat die pogings van die departement ʼn uitwerking op die statistieke het en dat soveel moontlik kinders sodoende dié aaklige lot kan vryspring.”
Onderwys in gesprek: Raad en daad met selfdood, boelies by skole
Leandie Bräsler, van jeugleierskapsontwikkeling by AfriForum, het met Carien Bloem oor selfdood en boeliegedrag gesels.
Nóg twee betogings vandeesweek by Brackenfell beplan
ʼn Interdik om die EFF te verhoed om buite die skool te betoog, is intussen tot volgende maand uitgestel.
Haat, wraak, vat. En verder niks
Ope brief deur Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, aan EFF-leier Julius Malema.
Meer as 150 diere in haglike omstandighede aangehou
Inspekteurs het met hul aankoms opgemerk dat die erf onversorg was en papegaaie kon vanuit die huis gehoor word.
Nog ’n moord ruk Upington
Sy het wonde aan haar gesig en nek gehad.
Grappies oor SA bekendes laat ons skaterlag
Duisende mense het saamgespan om grappies soos “Weet jy waar Lianie May sleutels gesit het?” en “Weet jy watter tyd van die jaar Jan Blohm?” te deel.
Janie Bay, Danie Reënwolf sing saam op Top-20
Die twee musikante se paaie het aan die begin van die jaar by ’n geselligheid gekruis.