Enorme verkeersontwrigting is oor groot dele van die hoofstad aangemeld en talle mense kon glad nie by die werk aanmeld nie.
Alles vir Woensdag 18 November 2020
EFF-LP verkla oor neerhalende opmerkings
Mazzone sê die DA vind dit ironies dat die EFF hom altyd oor rassisme uitlaat sonder om aandag aan rassisme in sy eie kamp te gee.
Zim-skool gesluit ná 100 leerders positief vir Covid-19 toets
Die regering van Zimbabwe is op hul hoede vir ʼn tweede golf Covid-19-gevalle.
Zondo sê vanoggend oor Zuma-aansoek
Adjunkhoofregter Raymond Zondo het Maandag ontken dat hy en Jacob Zuma vriende is.
NSFAS in hof gedaag oor kansellasie van beurse
Solidariteit Jeug het hofstukke op die nasionale finansiële hulpskema vir studente (NSFAS) beteken.
Resep: Gesonde pannekoeke
Bedien hierdie pannekoeke met amandelbotter, bessies, piesangskyfies, amandelvlokkies en kaneel.
Vandag se sportnuus
Thiem klop Nadal ná skouspelagtige valbylstryde.
Nuuskommentaar: Herbesinning oor die media
As die mensdom een ding vanjaar geleer het, is dit dat ’n behoorlike, omvattende herbeoordeling van die media nie langer uitgestel kan word nie, want hoe langer die uitstel, hoe langer gaan die uitskel agterna voortduur.
Beneweld, verdwaas, besteel
“My storie klink ‘weird’, ek weet. Hulle het my nie vasgedruk en my seergemaak en my goed gesteel nie. Maar ek was nié by my volle bewussyn nie.”
Vroue vas wat gekaapte vragmotor glo stroop
Die polisie het die verdagtes sien weghardloop van ʼn vragmotor wat langs die pad gestaan het.
Luister: Wiele2Wiele ry met die Mercedes-AMG A 35
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die Mercedes-AMG A 35, Honda se nuwe Ballade en hulle nuwe WR-V.
Ramaphosa praat met aangewese pres. Joe Biden
Die president het gesê hy sien uit na ʼn sterk vennootskap tussen die VSA en Afrika.
Camperdown vier 25 jaar in die skoonmaakbedryf
Die maatskappy spesialiseer in die skoonmaak van sonpanele, chemiese diepskoonmaak, plaagbeheer, “groen” chemikalieë, ondergrondse en bogrondse sanitasie.
SA paai oor vertraging van Malawiese vlug
Die departement sê die vertraging van die vlug was ‘ongelukkig en onvermydelik’.
Kersfeesvieringe te midde van vervolging
ʼn Mens se kinderjare moet gevul wees met onskuld, om te ontdek, te lag en te speel. Die tienjarige Bijli* van Bangladesj se lewe skets egter ʼn ander prentjie.
Covid-19-statistieke: 119 bykomende sterftes
Landwyd is daar in hierdie stadium 37 003 aktiewe gevalle van die virus.
Gedagte vir die dag: Lê dit op die altaar
Jesus antwoord hom: As jy volmaak wil wees, gaan verkoop jou goed en gee dit aan die armes, en jy sal ’n skat in die hemel hê; en kom hier, volg My. Maar toe die jongman dié woord hoor, het hy bedroef weggegaan; want hy het baie besittings gehad. (Matteus 19:21-22)