Bykans 50 000 Aussies het ʼn wedstryd tussen Queensland en Nieu-Suid-Wallis bygewoon.
Alles vir Donderdag 19 November 2020
Ethiopië: burgeroorlog oor Tigray?
Ethiopië, ’n land in Oos-Afrika met naastenby 100 miljoen mense, se etniese balans was nog altyd moeilik om te hanteer.
Toernooi op sy kop soos top-spelers tuimel
Éérs Nadal en tóé Djokovic byt in die stof teen jonger spelers.
Christine Barkhuizen-Le Roux sterf op verjaardag
Die skrywer, digter en vertaler Christine Barkhuizen-Le Roux is Woensdag, op haar 61ste verjaardag, dood.
Drama by Zondo-kommissie
Adjunkhoofregter Raymond Zondo het uitspraak gelewer nadat oudpres. Jacob Zuma vroeër gevra het hy moet homself onttrek omdat hulle vriende sou wees en omdat Zondo bevooroordeeld teenoor hom sou wees.
Soutkaaskoek ‘só verkeerd, dis reg’
Die koek word afgerond met ʼn soet gekaramelliseerde uie-blatjang en ʼn stapel worsies toegedraai in spek.
Drie kinders dood in ou motor aangetref
’n Boetie en sussie en dié se maat het in die voorval omgekom.
Koste van minister se Zim-vlug onthul
Die minister wou nie verdere verduidelikings oor die bedrae gee nie, omdat die saak deur die openbare beskermer ondersoek word.
#JongStemme: Om teen die stroom te lei
Dit word al moeiliker om teen die stroom te swem, maar dis nou meer nodig as ooit, skryf Juandré de Bruyn, voorsitter van AfriForum Jeug se Maties-tak en finalejaarstudent aan die Universiteit Stellenbosch.
R20 vir kind ná verkragting
Die meisie het later onthul dat sy vantevore ook deur die buurman verkrag is.
Mercedes AMG se nuwe baba
Mercedes het die afgelope dekade reusespronge gegee om sy handelsmerk te vernuwe en ʼn jonger mark te lok.
Boek: Resepte om baba mee te verwelkom
‘Bak dit self’ bevat 50 feestelike koekresepte om ʼn nuwe baba mee te verwelkom. Van vanielje- en sjokoladekoek tot die immergewilde rooifluweel- en wortelkoek asook geurige lemoen- en pynappelkoek.
Vetkoek Maleis-man rig glo wapen op inspekteurs
Die eienaar het die deure begin toeslaan, na die agterkant van die restaurant gegaan en teruggekom met ‘n vuurwapen wat hy op die inspekteurs gerig het.
Leerders geskors ná straatgeveg
Die meerderheid van die betrokke leerders het intussen positief getoets vir daggagebruik.
Tjekboek se dae amptelik getel
Tussen September verlede jaar en September vanjaar het die gebruik van tjeks met 52% afgeneem.
Mooigoed vir ma dié Kersfees
Dis mos nou stukke beter as net nóg ʼn roompie of pantoffels.
Vandag se sportnuus
Protea-krieketspeler toets positief vir Covid-19.
Annelien se kombuis: Beskuitjie-fudge
Hierdie resep is veilig en maklik vir ’n kind om te volg.
Wêreldwyd – AfriForum se tuiskomplek vir ons mense in die buiteland
Die verhale van mense – elk met unieke omstandighede – wat by Wêreldwyd om hulp aangeklop het, is legio.
Twee sterf in skietery op polisie
Die voertuig is kort tevore by die lughawe gesteel.