Pfizer en BioNTech se aansoek om die noodgebruik van die entstof wat die maatskappye gesamentlik ontwikkel het, word na verwagting Vrydag ingedien.
Alles vir Vrydag 20 November 2020
Afrikaans se grotes maak country-treffers hul eie
“Country-musiek is vir my soos Engelse boeremusiek. Dit lê my sommer baie na aan die hart,” vertel Ricus Nel.
Vandag se sportnuus
Bulls is Steyn-loos teen Pumas weens Covid-19-regulasies.
Mynwerker by Gamsberg dood gevind
Die soektog na die tweede vasgekeerde mynwerker duur voort.
Kokertoekennings vir Ernst Kotzé, Ena Jansen en Danny Titus
“Sommige mense maak ongesiens enorme bydraes tot die taal, oor alle grense heen, wat verdien om erken te word.”
Borgtog vir buurman ná peuter se dood
Die man het glo na sy buurvrou geslaan en haar baba in haar arms getref. Die kind is later dood.
Resep-video: Kaserige biltongmuffins
Baie eenvoudig en smelt-in-jou-mond-lekker.
Musiekvideo: Blinkruiter skryf ode aan Pretoria
“Die lirieke spruit ook uit my eie ervaring om só lank weg te wees uit Suid-Afrika en om nou weer Pretoria my huis te kan noem.”
Foto’s: Talle vragmotors op N3 gebrand
Die pad is glo versper en die vragmotors met petrolbomme bestook.
Twee vas ná moord op 90-jarige, bejaarde blinde seun
Die slagoffers was aan die slaap in hul huis toe twee verdagtes ingebreek en geld by die bejaarde vrou geëis het.
Boek: ‘Mal Hansie en ander verhale’ – Audrey Blignault
‘Mal Hansie en ander verhale’ vertel, in Audrey Blignault se woorde, “van die enigste spoor wat nie vergaan nie – die spoor wat een mens laat op die hart van ’n ander”.
Suid-Afrikaners vat hande in 4NR-styl om honger te bekamp
Die byeenbring van ʼn klomp rolspelers uit verskillende dissiplines om hierdie grootse projek deur te voer, is eerder die merkwaardige gegewe.
Handwerk: ’n Borduurfees vir Kersfees
Laat kleur vanjaar om jou Kersboom feesvier met hierdie helder geborduurde geskenkboksies en Kersversierings.
Afleggings by SAUK tydelik opgeskort
Die raad van die SAUK het bekend gemaak dat hy die afleggingsproses by die openbare uitsaaier vir ʼn tydperk van sewe dae gaan opskort.
Sewende verdagte in hof vir moord op tienerseun
Die sewende verdagte wat betrek word by die gru-moord op die 16-jarige Jordan Moore, het Donderdag in die Atlantis-landdroshof in die Wes-Kaap verskyn.
Malawi-hof laat Bushiri-egpaar vry
Die selfverklaarde profeet Shepherd Bushiri en sy vrou, Mary, is Donderdag in Malawi uit aanhouding vrygelaat, berig die Malawiese media.
Covid-19-statistieke: Soveel nuwe gevalle, sterftes aangemeld
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Donderdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Eindig sterk
Ek het die goeie stryd gestry; ek het die wedloop voleindig; ek het die geloof behou. Verder is vir my weggelê die kroon van die geregtigheid wat die Here, die regverdige Regter, my in dié dag sal gee; en nie aan my alleen nie, maar ook aan almal wat sy verskyning liefgehad het. (2 Timoteus 4:7-8)