Die Cheetahs het Saterdag in Bloemfontein, nadat hulle die Griekwas met 28-9 geklop en ʼn bonuspunt verower het, die vierde posisie vasgemessel.
Lees meerAlles vir Saterdag 21 November 2020
Brackenfell: Metro wil skade aan munisipale eiendom van EFF verhaal
’n Brandweerwa is gedurende die betoging aan die brand gesteek, paaie en verkeersligte is beskadig en ’n stuk veld is aan die brand gesteek.
Ramaphosa se plaas ontken trofeejag
Peta sê die president maak wins uit die jag van die land se mees ikoniese wildspesies. Ramaphosa en sy plaas ontken die bewerings ten sterkste.
Joburg-ope: Jong Wilco laat gholfkenners regop sit
Hy het die afgelope drie dae reeds 21 voëltjies en ʼn arend aangeteken.
Tito reageer op afgraderings: ‘Dis pynlik’
Die regering se skuld staan op nagenoeg R4 biljoen.
Bulls te sterk vir moedige Pumas
Daar staan weer ’n trofee in Loftus Versfeld se vertoonkas.
Man van Bela-Bela sterf
Carel van Heerden (28) is Vrydagaand by die skuifhek van sy huis dood.
Johannesburgse winkelsentrum ontvang bomdreigement
Die Killarney Mall naby Houghton in Johannesburg is Saterdag ontruim nadat dit ’n bomdreigement ontvang het. Die bestuur het in ’n verklaring gesê die polisie…
Mini se nuwe Countryman gaan op reis
Dit is gesinsbuksies vir dié wat lief is vir die handelsmerk, maar meer ruimte nodig het.
Baba, peuters sterf toe huis brand
Die jong kinders was alleen tuis ten tyde van die voorval.
Drienasies: Wallabies en Poemas deel die louere
Die agterdeur is steeds oop vir die All Blacks om vanjaar as Drienasies-kampioen gekroon te word.
‘Toorbos’-akteurs deur Knysnabos bekoor
“Dit is vir my so mooi en relevant dat ‘Toorbos’ juis nou uitgereik word, veral ná ʼn jaar vol onsekerheid en vrees.”
Rowers in uniform slaan toe op Fidelity
Die polisie se eenheid vir misdaadintelligensie en die Valke is vanoggend op die toneel om ondersoek in te stel.
Foto’s: Pretoriase nooddienste staan bont weens swaar reën
Verskeie motors was Vrydag in vloedwater in die stad vasgekeer terwyl huise oorstroom het.
Ernie ‘Lastig’ Solomon vroeër vanjaar ook geskiet
Die onlangse skietaanval op Ernie “Lastig” Solomon in Boksburg was nie die eerste aanslag op sy lewe vanjaar nie.
Rowers slaan toe op sekerheidsmaatskappy in Pretoria
’n Groot groep verdagtes het in die vroeë oggendure toegeslaan.
Shudufhadzo: ʼn Rabbedoe met sagte krag
“Daar is dae wat ek netjies, gegrimeer en goed versorg is, maar dan is daar ook dae wat ek net in my sweetpak wil rondloop, op my eie ʼn boek wil lees of musiek wil luister. Ek is beslis ʼn introvert.”
SAUK sê oor radiostasies
“Die openbare uitsaaier neem sy mandaat om inligting, opvoeding en vermaak in alle amptelike tale te verskaf baie ernstig op.”
Nege uit op borgtog ná bedrog met PE-vervoerdiens
Die verdagtes se borgtog beloop gesamentlik R255 000.
Fitch, Moody’s gradeer SA nóg verder af
Die graderingsagentskappe Moody’s Suid-Afrika en Fitch het albei Vrydagaand Suid-Afrika se staatskuld nóg dieper in rommelstatus afgradeer.