Die Nasionale Vervolgingsgesag gaan nou wel voort met die vervolging van Khumbulani Malinga wat daarvan beskuldig word dat hy Lizel Visagie verlede jaar in Middelburg raakgery het. Visagie, wat haar dogter uit die voertuig se pad gestamp het, het kort na die voorval weens haar beserings gesterf.
Alles vir Saterdag 21 November 2020
Musiekvideo: Renaldo Alberts wys prettige kant met debuutvideo
Die musiekvideo vir die liedjie is vandag (Saterdag) vir die eerste keer op Maroela Media te sien.
Covid-19-statistieke: Kommer oor meer as 3 000 nuwe gevalle in SA
Meer as 3 000 pasiënte het intussen positief getoets vir Covid-19. Meer as die helfte van dié nuwe gevalle is in die Oos-Kaap aangemeld.
Gedagte vir die dag: ’n Ander gees
Maar my kneg Kaleb, omdat ’n ander gees in hom was en hy volhard het om My te volg – hom sal Ek bring in die land waarin hy gekom het, en sy geslag sal dit in besit neem. (Numeri 14:24)