“Sy het leweloos met een oog oop gelê. Ek het geweet sy kan my sien en is bewus van my, want as ek met haar praat het sy haar linkerhand opgelig. Dit het my hoop gegee dat dinge sal beter word.”
Alles vir Sondag 22 November 2020
Man sterf in haai-aanval in Aus
Dit is die agtste noodlottige haai-aanval in Australië vanjaar.
Nóg ’n slag vir Trump, dié keer in Pennsylvania
Dié slag volg kort nadat stemme in die deelstaat Georgia oorgetel is en die uitslag Joe Biden se oorwinning in dié deelstaat bevestig het.
Dis Thiem teen Medvedev in Londen-eindstryd
As daar een ding is wat die ATP Finals-toernooi in Londen ’n mens geleer het, is dit dat die toekoms van wêreldtennis oukei in die hande van jonger spelers sal wees.
Reën in Gauteng: Kinders sterf in stormwatersloot
Die stormwatersloot het water opgegaar weens die naweek se swaar reën in die omgewing.
Covid-19-statistieke: Só lyk jongste gevalle, sterftes
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Saterdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: ’n Sterk karakter
Hy wat getrou is in die minste, is ook in die grote getrou. (Lukas 16:10)