Die departement van landbou belê jaarliks steeds R20 miljoen in die Vrede-suiwelplaasprojek terwyl die begunstigdes uitgesluit word.
Lees meerAlles vir Maandag 23 November 2020
Versoek om ondersoek te verskerp ná vragmotors brand
“Die opsetlike beskadiging van private eiendom is onaanvaarbaar gesien in die lig van die reeds swak ekonomiese groei weens die Covid-19-inperking en die onbevoegdheid van die regering.”
R1,1 miljoen se dwelmmiddels by Laingsburg gevind
Polisiebeamptes het Maandag in die vroeë oggendure beslag gelê op dwelmmiddels met ʼn geraamde straatwaarde van R1,1 miljoen in Laingsburg in die Wes-Kaap.
Cele reageer oor EFF-dreigemente
Bheki Cele, die minister van polisie, het reageer op die EFF se dreigemente dat hulle polisiebeamptes en hul gesinne in hul huise sal uitdaag.
Twee transitorooftogte in Gauteng
Twee afsonderlike transitorooftogte het Maandagoggend in Gauteng plaasgevind.
ToekomsVenster: Onderneem ’n reis na binne
Vra jouself af hoe die gebeure van die afgelope jaar jou en ander geraak het?
Man sterf op jagtog
Die jagters was op die spoor van ʼn gekweste bok toe die voorval gebeur het.
Man in hof ná moord op Kaapstadse ma
Dryden (31), van Bonteheuwel, is Vrydag beroof en vermoor terwyl sy vir haar saamrygeleentheid huis toe vanaf haar werkplek in Epping gewag het.
Wen: Vier die lewe met Van Loveren se stylvolle nul-alkohol-vonkelwyn
Van Loveren se nuwe Absolute Zero-vonkelwyne is die perfekte reeks gesofistikeerde borrels wat enigiemand op enige plek en te eniger tyd kan geniet. Vir wie sal jy graag ʼn gemengde kissie Absolute Zero-vonkelwyne wil gee?
Sewe gewond in skietery by Kaapse stasie
ʼn Vrou in ʼn rolstoel was een van diegene wat in die skietery gewond is.
FAK vereer Baby (93) vir taal en kultuur
“Ek het uitsonderlike respek vir my ouma, haar absolute positiwiteit deur al die dekades, ongeag wat die lewe oor haar pad gebring het. Ek wens elke mens kon net ’n dag saam met my ouma spandeer. Hulle sal dadelik besef watter besonderse mens sy is.”
Wendy Maartens: ‘Ek moes weer soos ʼn kind leer praat’
Slaaptydstories wat haar ma uit die Bybel voorgelees of oorvertel het, is een van Wendy Maartens se vroegste herinneringe en onomwonde die beginpunt van haar liefde vir Bybelverhale.
Comair-uitspraak ‘oorwinning vir werkers’
Comair het intussen sy besprekings vir binnelandse vlugte op British Airways geopen.
Foto’s: Sterre glinster by American Music Awards
Internasionale musieksterre het Sondagaand by die Microsoft-teater in Los Angeles, Kalifornië, byeengekom vir die toekenningsgeleentheid van die American Music Awards.
Resensie: Jan Braai Braaibroodjies en burgers
As daar nou ’n resepteboek is wat lesers se monde laat water lank voordat hulle nog ’n resep uitgetoets het, dan is dit Jan Scannell – beter bekend as Jan Braai – se “Braaibroodjies en burgers”!
Man vas wat glo jong meisies by hotel verkrag
Die man het glo eers die kinders na ’n drankwinkel geneem waarna hulle na die hotel is.
Chris Chameleon: Kennis is mag, reg?
Vandag is dit anders; kennis is grotendeels van sy angel ontneem deur die inligtingsrewolusie. Want ons lewe nou in ʼn tyd waar kennis oor absoluut alles binne ʼn ommesientjie in die palm van jou hand beskikbaar is, skryf Chris Chameleon.
Nuuskommentaar: Die wit messias-kompleks van linkse elite
Markowitz beskou homself as een van die genadige wit mense wat die uitgelewerde swart mense moet help om uit onderdrukking te ontsnap deur die stelsel omver te werp. Tog beskou hy homself nie as deel van die stelsel wat omvergewerp moet word nie.
Pandor kap terug oor Bushiri-ontsnapping
Dit volg nadat ’n Sondagkoerant die naweek berig het die Bushiri-egpaar is met onder meer diplomatieke paspoorte toegerus.
Video: Die swakste parkeerpoging ooit?
Dié Porsche-bestuurder het bo-op ʼn ander voertuig beland toe hy wou parkeer.