“Sy is vinnig op pad om een van die beste spelers te word wat ons ooit sal sien.”
Alles vir Woensdag 25 November 2020
Man wond glo vrou, seun
Die man het glo sy vrou en seun tydens ’n familietwis geskiet.
Hommeltuie, honde help soek na vermiste Gamsberg-mynwerker
Die soektog na die vermiste mynwerker by die Gamsberg-sinkmyn in die Noord-Kaap duur voort.
Studeer in 2021 nauurs in Afrikaans
Die nauurse onderrigmodel het ʼn gerieflike rooster wat ideaal is vir werkendes wat wil studeer, of persone wat bedags ander belangstellings nastreef.
Boek: ‘Hans gee Herklaas horings’ – Rudie van Rensburg
Hans van Kraaienburg kom weer tot die redding – dié keer op Hermanus.
Vandag se sportnuus
Siya Kolisi oefen weer saam met WP-span vóór Bulle-stryd.
BMW se nuwe modelle vir 2021 is hier!
Tradisioneel, hierdie tyd van die jaar, is al wat ’n joernalis is by EICMA in Milaan. Dit is dié geleentheid van die jaar waar motorfietsvervaardigers skarrel vir hul plekkie in die kollig.
Covid-19: ‘Wag geduldig vir entstof’ – Wêreldleiers
Almal wag hoopvol vir ʼn entstof, maar volgens wêreldleiers woed Covid-19 steeds onbeteueld.
#JongStemme: Ek volstaan dat die toekoms sosialisties is
“Ek erken ook dat die geskiedenis nie positief verslag lewer oor idees wat aan die sosialistiese kant van die spektrum lê nie. Ek volstaan egter dat hierdie idees vir die toekoms bedoel is. Wat gebeur in ’n post-behoeftige samelewing?”
Onderwyseres van bekende Tzaneen-skool verdwyn
Van Staden is Saterdag die laaste keer gesien toe sy haar huis verlaat het.
Ma en kêrel in hof vir moord op kleuter
Die kind se ma het die voorval eers die volgende dag by die polisie aangemeld.
Covid-19-statistieke: Meer as 21 000 sterftes
Nog 115 Covid-19-verwante sterftes is in Suid-Afrika bevestig, wat die landwye totaal op 21 083 te staan bring.
Gedagte vir die dag: Verdriet is beter as om te lag
Jy dan, my seun, wees sterk deur die genade wat in Christus Jesus is. (2 Timoteus 2:1)