Dit lyk egter of minstens twee groot opposisiepartye teen die mosie kan stem.
Alles vir Donderdag 26 November 2020
Ontmoet ‘Mooi Jan’, die nuwe lid van Jan Jan Jan
“Ek wou [as kind] net boeremusiek speel, ek wou nie enigiets weet van enigiets anders nie. Dit was boeremusiek of niks.”
3 dood, 10 beseer toe taxi boom tref
Drie pasiënte is in ’n kritieke toestand met ’n lugambulans hospitaal toe gevlieg.
Ses van gesin sterf in ‘bylmoorde’
Vyf kinders is onder die slagoffers in moorde wat die polisie as verskriklik bestempel het.
Twee van perlemoenbende gevonnis
Die twee mans was deel van ʼn bende wat met perlemoen gesmokkel het.
Blinde gholfspelers gaan op Glendower afslaan
“Ek dink dit is die enigste sportsoort ter wêreld waar ’n sig-gestremde persoon teen ’n professionele speler kan speel en moontlik ook met die louere kan wegstap.”
Aanstel van paneel oor OB verwelkom
Die DA sê hy is ingenome dat die parlement nou een stap nader daaraan is om Mkhwebane aanspreeklik te hou.
Wetgewing moet verander om geslagsgeweld te takel – Ramaphosa
“Hoe lank moet dit aanhou? Hoe lank moet ons nog sê ‘genoeg is genoeg’.”
Vir my verjaardag: 42 McDonald’s-burgers aan hawelose mense
Daar is nie so iets soos ʼn té klein goeie daad nie. Wat belangrik is, is die feit dat jy ʼn verskil in iemand se lewe gaan maak.”
Moeilikheid wink oor grondonteiening
Dit is die eerste keer in baie jare dat ʼn speaker ʼn komiteevoorsitter inroep oor die beweerde verskaffing van vals inligting.
Verbruikersake: Waarskuwings oor te veel geld uitgee op Swart Vrydag
Al word verbruikers dikwels gewaarsku om nie te veel geld uit te gee op Swart Vrydag nie, wys navorsing wat deur Debt Rescue gedoen is, dat verbruikers hulle maar doof hou vir hierdie waarskuwings. Ina Opperman verduidelik waarom Swart Vrydag en jou geldgedrag so belangrik is.
As dankbaarheid jou dra
“Ek staan op en gaan haal my dankbaarheidsfles. ’n Groot glasfles wat ek een jaar by ’n vriendin gekry het as verjaardagpresent. En ek weet wat ons kan doen. Dankie sê én dit op papier neerpen.”
29 kinders beseer toe bus omslaan
Paramedici het die bus op sy kant langs die pad aangetref.
Fluit-fluit, Owens se skeidsregterstorie dalk amper uit?
Die gewilde Walliese skeidsregter het ’n stel spesiaal vervaardigde fluitjies ontvang om sy 100ste toets mee te gedenk. Maar met Wêreldrugby wat jonger skeidsregters vir die volgende Wêreldbeker-toernooi soek, kan dit ook sy laaste wees.
Skrif dalk aan muur vir Herold-skool
“Ons mense is woedend want die skool en kerk is die spil waarom die gemeenskap draai. Hulle is geweldig trots op die skool.”
Spesiale Swart Vrydag-afslag vir al jou mat-behoeftes
Of jy nou op soek is na ʼn eenvoudige deurmatjie, ʼn besonderse mat vir jou kamer of ʼn moderne en hupse mat vir jou vermaaklikheidsarea, het Rugs Original se versameling iets spesiaal vir elke vertrek in jou huis – boonop teen spesiale Swart Vrydag-pryse.
Speaker reg om Mkhwebane in konstitusionele hof te pak
Speaker Thandi Modise gaan egter nie die OB se aansoek by die konstitusionele hof om verlof tot appèl teenstaan nie.
Patoloog getuig ná vrou, kinders se vlammedood
Suraya Deedat en haar vier kinders het in die huisbrand omgekom. Deedat se man, Naeem, was die enigste wat die brand oorleef het.
Maradona: Held vir party, skurk vir ander
“Diegene van ons wat bevoorreg genoeg was om Diego Maradona op sy beste te sien, weet dat geen van sy tekortkominge as mens inbreuk op sy briljantheid op die sokkerveld gemaak het nie.”
Verantwoordelike joernalistiek en die rol van die publiek
In die postwaarheid era is verantwoordelike joernalistiek meer belangrik as ooit tevore. En Jan Publiek kan ook sy deeltjie doen om dit in stand te hou.