Drama, drama en nogmaals drama. Dit is hoe Sondag se Formule Een-Grand Prix in Bahrein in die annale opgeteken sal word nadat die ren deur twee ernstige ongelukke ontwrig en lank gestaak is.
Alles vir die maand November 2020
Dawid wys vir Proteas waar hy die wortels begrawe het
Voormalige Paarl Boys’ High-leerling slaan 16 lopies van Ngidi-beurt om wedstryd vir Engelse te wen.
Veiligheidstelsels geloof vir Grosjean se lewe
Alan van der Merwe, die Suid-Afrikaans gebore renjaer en nou amptelike bestuurder van die mediese voertuig by F1, was binne sekondes op die toneel: “Ons het in 12 jaar nog nie soveel vlamme gesien nie.”
Advent – om die Christusfees en Krismis te kan onderskei
Vanjaar is 29 November ’n besondere dag. Dis nie net die aanvang van die nuwe kerkjaar nie, maar dis die eerste Sondag van die Advent, en boonop die amptelike bekendstelling van die nuwe Afrikaanse Bybelvertaling.
Lesersbrief: Onthou jy wie God is?
As jy iets nie gereeld beoefen nie, verleer jy dit. Ons kan nie toelaat dat toekomstige generasies verlore gaan as gevolg van ons onvermoë om hulle te onderrig in die goedheid van ons Hemelse Vader nie!
Meer as 10 000 kalkoene sal oor voëlgriep geslag word
Meer as 10 000 kalkoene sal op ʼn plaas in Engeland geslag word ná voëlgriep deur die departement van omgewingsake, voedsel en landelike sake bevestig is.
Groot reis vir Pakistanse olifant danksy Cher-veldtog
Ná jare se openbare uitroepe en ʼn veldtog deur die Amerikaanse popster Cher sal “die wêreld se eensaamste olifant” Sondag ʼn yslike reis van Pakistan na ʼn reservaat in Kambodja aanpak.
Die vrees vir die Here
Die vrees vir die Here is, soos die woordeboek verklaar, ‘n diepe ontsag, eerbied en respek vir wie God is. ‘n Heilige eerbied vir die Heilige God, skryf Johan Oosthuizen.
Nóg ’n loesing in Sun City
Proteas maak skoonskip in reeks teen Malawi.
Departement sê oor plasings vir Gauteng-skole
Die Gautengse departement van onderwys het Sondag meer inligting bekendgemaak oor die plasingsproses vir graad 1 en graad 8.
Vyf vas wat by plaashuis wou inbreek
Vyf verdagtes is in hegtenis geneem toe hulle Vrydag by ʼn plaashuis in Verkykerskop, buite Harrismith in die Vrystaat, wou inbreek.
Darth Vader-akteur oorlede
Dave Prowse, die Britse akteur agter die dreigende swart masker van die Star Wars-skobbejak Darth Vader.
Petroleumfasiliteit in Saoedi-Arabië aangeval
Naledi Pandor, minister van internasionale betrekkinge en samewerking, het in haar reaksie haar kommer uitgespreek oor die toename van geweld in die streek die afgelope week.
R7,7 miljard se belegging vir Kaapstad bestem
Dié beleggings sluit in Google (R2,2 miljard), Amdec (R2 miljard), Capita (R500 miljoen) en Teraco (R3 miljard).
Soektog duur voort na vermiste lewensredder
Stad Kaapstad werk saam met verskeie agentskappe om ʼn lewensredder te vind wat Saterdag in die see naby Muizenberg verdwyn het.
Boek-uittreksel: ‘ʼn Tuin vir Tessa’ – Helena Hugo
Tessa Heyns se tuin is haar stukkie hemel, haar skuilplek, die plek waar sy troos soek en kry. Die laaste tyd begin Altus se stiltes haar pla. Wie of wat sit daaragter? En beteken dit dat sy haar tuin sal moet prysgee?
Internasionale oorsig: Kommer oor Chinese pogings om EU, VN te beïnvloed
Daar is binne verskeie internasionale organisasies toenemend kommer oor die Chinese regering se pogings om deur omkopery, algemene steunwerwing en die bou van netwerke binne instellings die ontwikkeling van beleid en belangrike besluite oor handelsooreenkomste en buitelandse beleid te beïnvloed. Só skryf Jaco Kleynhans in sy jongste oorsig oor internasionale nuus:
Twee skuldig bevind oor mediese tenderbedrog
Dié twee beskuldigdes is deel van ses beskuldigdes wat in Junie 2018 in verskeie plekke in Johannesburg, Bloemfontein en Kimberley in hegtenis geneem is.
Byna R1 miljoen in vier maande vir twee administrateurs
Die Demokratiese Alliansie in Gauteng het sy skok uitgespreek dat Emfuleni (Vanderbijlpark) ʼn bedrag van R893 984 in vier maande spandeer het aan die salaris vir twee administrateurs.
Bulle wen op Nuweland selfs ná dáái rooikaart
Nie net was dit die Pretorianers se eerste Curriebeker-sege in 11 jaar op Nuweland nie, maar hulle het dit met net 14 spelers op die veld vermag.