“Die konstabel het die vrou by haar huis gaan haal en na die polisiestasie geneem. Hy het haar dadelik probeer omkoop.”
Lees meerAlles vir Woensdag 2 Desember 2020
OB se verlof tot appèl teengestaan
Mkhwebane het gepoog om die parlementêre proses rakende die moontlike verwydering van haar uit haar amp te keer, maar was sonder enige sukses.
Paarl-plaasaanval: Gesin aangehou, beroof
Die ondersoek na die voorval dui daarop dat iemand Sondagaand reeds by die perseel wou inbreek.
Tronkstraf vir Valke-oudhoof oor korrupsie
Hy het ook R40 000 van die vermiste vrou se familie geëis in ruil daarvoor dat die dossier oop bly.
ToekomsVenster: Die Here maak nie foute nie
Ongeregtigheid word gestraf. God slaap nie het die ou mense gesê. Trouens dit is die boodskap van Ps. 121, nie waar nie? Daar kom ʼn dag van afrekening.
Twee dood, een beseer in Jhb-skietery
ʼn Silwerkleurige Toyota Corolla vol koeëlgate is in die middel van die pad aangetref.
Groblersdal-moord: Vriendin in hof, vrou steeds nie vas
Simone Papapavlou se prokureur het intussen uitgevaar oor die ondersoekbeampte se getuienis in die hof.
Polisie bekommerd oor diefstal van skoolbussies
“Dit word veral gesteel as dit buitekant die skoolperseel geparkeer staan.”
Modise-plaas: Advokaat voer aan saak is polities gemotiveerd
’n Veearts het vandag getuig dat hy hom aanvanklik van enige betrokkenheid by die saak wou onttrek nadat hy bewus geraak het dat die plaas aan Modise (’n persoon met politieke bande) behoort.
Só lyk Gauteng se Covid-19-prentjie
Hoewel die toename in infeksies in Gauteng in hierdie stadium matig is, is daar kommer dat ʼn tweede vlaag die provinsie kan tref wanneer mense ná Kersfees terugkeer.
20 Powerball-boerpotwenners laat wenkbroue lig
Altesaam 20 mense het Dinsdagaand die PowerBall-boerpot losgeslaan deur op ses opeenvolgende nommers te wed.
Man pleit skuldig vir verkragting, moord van 12-jarige
Fortune het sy jong slagoffer en haar gesin geken en het volgens die staat vooraf beplan om haar te verkrag en te vermoor.
Resensie: Het Ben du Toit as dominee toe uiteindelik gekies vir die slang?
“Die boek se insigte gaan die meeste mense ontstel en selfs teleurstel.”
Luister in 3 minute: Strenger beleid, wetsontwerpe gaan werkloses nie help
Gerhard van Onselen van Sakeliga bespreek die strenger beleid en wetsontwerpe wat die regering wil instel om werklose mense te help en armoede te verlig. Hy kyk ook na ʼn verslag wat daarop dui dat armoede toegeneem het te midde van die Covid-19-pandemie.
Minister veroordeel moord op bejaarde boer
“Ek wil ʼn beroep op hierdie misdadigers doen om nie ons boere en plaaswerkers dood te maak nie.”
Werkers hof toe oor Denel se ‘minagting’
“Die arrogansie van die Denel-bestuur en die staat is verstommend.”
Sassa verleng betaling van tydelike toelae
Die ramptoestand wat weens Covid-19 afgekondig is, het dit vir talle mense moeilik gemaak om vir gewone toelae aansoek te doen.
Ducati se nuwe Multistrada V4
Multistrada beteken “vir vele paaie” en nou het Ducati pas die splinternuwe Multistrada V4 bekend gestel met heelwat nuwighede wat van die Multistrada net nog ’n beter proposisie maak.
TikTok se Malcolm Wentzel verras Thembi met motor
“Sy is een uit ʼn miljoen. Sy is hardegat, maar sy is goed vir my kinders, sy is snaaks en baie wys. Sy het diep in my hart ingekruip,” sê hy.
#JongStemme: Dis tyd vir ’n era van politieke samewerking
Ons regerende party het al genoeg mag en gesag gehad om Suid-Afrika in ’n ikoniese land van melk en heuning te verander maar hulle het die melkkoeie uitgehonger en laat vrek en hulself dikgevreet aan die heuning en veroorsaak dat die bye eerder vlug.