“Dit is duidelik dat daar geen ander uitweg is om die integriteit van die Nasionale Senior Sertifikaat te beskerm nie.”
Lees meerAlles vir Maandag 7 Desember 2020
Bewaringsbevel toegestaan ná ontvoerders goud by myn eis
Die vermeende ontvoerders het die bestuur van die myn gekontak en op goud aangedring in ruil vir die vrylating van hul werknemer se vrou.
Vrystaatse boer uit honderde duisende rande geswendel
Die boer kan egter nou ’n gedeelte van sy geld ingevolge ’n finale beslagleggingsbevel terugkry.
Verdagte dood, makkers vas ná jaagtog
Die verdagte bakkie is op die N1 by die Atterbury-afrit in Pretoria voorgekeer.
ToekomsVenster: Maklike antwoorde kan seer maak
Dankie dat jy omgee maar maklike antwoorde is nie die oplossing nie.
Deedat-gesin: Dié getuienisse volgende jaar aangehoor
Die kruisondervraging van Suraya Deedat se ma is Maandag in die hof afgehandel.
Gemeenskapsinstellings moet by verkragtingskrisis ingryp
Dit is baie duidelik dat die regering nie by magte is om sy burgers doeltreffend teen geweldsmisdaad soos verkragting te beskerm nie.
Gautengse township-wetsontwerp skiet te kort
Hier maak rassigheid ’n jammerlike verskyning in die wetsontwerp. “Township-gebaseerde ondernemings” word gedefinieer as besighede in townships wat ten volle deur swart (insluitend bruin en Indiër) Suid-Afrikaners besit word.
Optelhond wat harte aangryp, kry haar aftreehuis
“Ek het dadelik geweet ek wil haar hê. Sy was mý hond.”
Help haweloses oor die feesseisoen
“Ons mik daarna om ʼn kultuur van vrygewigheid en mededeelsaamheid te kweek tydens die feesseisoen omdat die nood van duisende honger, kwesbare mense so groot is.”
Reeks tussen SA en Engeland van die baan
“Kommer oor die geestesgesondheidsimpak van onlangse gebeure op alle betrokkenes is nie iets wat ons as KSA of die ECB ligtelik opneem nie, en die besluit om die toer uit te stel is die verantwoordelikste en redelikste plan van aksie.”
‘Boer soek ʼn vrou’ se Ilne verloof
Marciel Hopkins, aanbieder van die nuwe seisoen van die reeks wat in Januarie op die kassie begin draai, het ook die paartjie gelukgewens.
Hof genader oor herskryf van vraestelle
“Die departement behoort te fokus op die vastrek van die skuldiges wat wel oneerlik opgetree het en die gelekte vraestelle gebruik en beskikbaar gestel het.”
Die blitsigste blitsbuks in Suid-Afrika
Op die pad is dit verbasend hoe gemaklik albei voertuie is.
Vrou ril ná verrassing onder motorhandvatsel
“Ek gebruik al vir ʼn week lank nie my motor nie.”
Res van Rage-byeenkomste uitgestel
Dit volg kort nadat die minister van gesondheid ʼn onlangse Rage-byeenkoms as ’n sogenaamde superverspreider-byeenkoms geïdentifiseer het.
Man by huispartytjie in KZN geskiet
ʼn Onderonsie het glo tussen die man en ʼn groep mans uitgebreek.
Motorfietsklub trakteer ‘Danville se tannies’ vir Kersfees
Solidariteit Helpende Hand se motorfietsklub het die afgelope naweek vir die sesde agtereenvolgende jaar ’n groepie selfversorgende bejaarde vroue van Danville, in die weste van Pretoria, met ’n Kerspartytjie bederf.
Luister: Griekwagebed – Miga 6
Kom luister saam na “Miga 6”, ʼn Griekwagebed uit “Innie Skylte vannie Jirre”. Dit is deur Hans du Plessis geskryf en word deur Veronica Geldenhuys voorgelees.
Oos Wes Afrikaans bes: WAT vereer dié treffende handelsname
“Koer” (aanlyn afspraakklub), “Vat dit kop toe” (haarkapper), “Oep vi Koep” (restaurant) en “Ben Bullebak Merlot” (wyn) het vanjaar die kortlys gehaal.