Die baba het vermoedelik verstrengel geraak in ’n muskietnet wat oor die wiegie gegooi was.
Alles vir Dinsdag 8 Desember 2020
Vyf van Noordwes in hof ná ‘dief’ sterf
Die man is glo op die plaas aangerand en het ineengestort kort nadat ʼn familielid hom daar gaan oplaai het.
Maria Ramos nuwe voorsitter by AngloGold Ashanti
Sy neem die leisels oor by Sipho Pityana wat bedank het.
Sanger se musiekvideo aan droogtehulp opgedra
Die Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Herman Kleinhans het pas die musiekvideo van sy liedjie “Ek wonder” bekendgestel, wat verfilm is tydens die Projek 40-toer.
Karoostories: ‘Jaloersbuie en verspoelings’
“Sondagoggend is ons ʼn skrale twaalf mense in die kerk. Die res kan as gevolg van die verspoelings nie deurkom vanaf die plase nie.”
Indië: Honderde siek, een dood van onbekende siekte
Hulle het ook simptome van naarheid, bewusteloosheid, duiseligheid en erge hoofpyn ervaar.
Louis Coetzer-motorversameling haal groot pryse op veiling
Een van die motors is vir ’n allemintige R1 miljoen van die hand gesit.
Musiekster om dop te hou: Carmen Basson
Hanno Hattingh, wat tans te sien is in die rol van die hartebreker-rugbyspeler Wynand in die kykNET-sepie Getroud met rugby, vertolk die rol van Basson se kêrel in die video.
Nuwe TV-rolprente skep inhoud, werk vir plaaslike kunstenaars
“Elkeen van hierdie rolprente het sy eie storie en rolverdeling waarin verskillende temas na vore kom.”
Massa-inentingsprogram in Verenigde Koninkryk begin
Die land is een van dié wat die swaarste deur Covid-19 getref is en daar is reeds meer as 61 000 sterftes en 1,6 miljoen bevestigde gevalle van die virus.
Afrikaanse jonges wys hulle het ’n kop vir sake
Kian Smuts (9), Jayden Barnard (13) en Elsa Vermooten (14) het bewys dat jy nooit té jonk is om jou entrepreneuriese vaardighede te begin ontwikkel nie.
Jong boer wat brand ontslaan: ‘Hy is vir seker ’n vegter’
“Hy het drie keer by die dood omgedraai.”
Ondersteuners jou sokkerspelers uit wat die knie buig
Dit was die eerste keer sedert Maartmaand dat ondersteuners by wedstryde in Engeland toegelaat word en 2 000 geesdriftige toeskouers het Saterdag luidkeels hul misnoeë met die spelers se gebaar te kenne gegee.
OB reageer op hofuitspraak
Adv. Busisiwe Mkhwebane meen daar is meer as genoeg bewyse om haar verslag oor die sogenaamde “rogue”-eenheid in die SAID te staaf.
Eersterivierse sopkombuis voed talle honger magies
“Dit verskaf vir ons groot plesier om die glimlagte op minderbevoorregte kinders se gesigte te sien as hulle die kos ontvang.”
Resep: Outydse karringmelkbeskuit
Tuisgemaakte karringmelkbeskuit soos jou ma dit destyds gemaak het.
Hofuitspraak moet einde maak aan berugte ‘geheime eenheid’
Ivan Pillay en Johann van Loggerenberg sê weens die voorgesette berigte oor die sogenaamde “rogue”-eenheid het belastinginkomste beduidend gedaal en is die institusionele stelsels in die SAID gebroke.
Metrobeampte gesoek na hy glo vriendin ontvoer, aanrand
Hy het na ’n oop stuk veld, naby ’n klomp grafte, gery en sy vriendin gedreig dat hy haar gaan doodmaak.
Bewerings dat Onteieningswet gepubliseer is, is fopnuus
Die bewerings op sosiale media dat die regering op agterbakse wyse die Wysigingswetsontwerp op Onteiening in die Staatskoerant gepubliseer het sonder om enigeen in kennis te stel, is fopnuus.
Demi Lee, Riaan wedywer om no. 1-plek op Top-20
Die Heuwels Fantasties het ʼn goeie week agter die rug met die bekendstelling van hulle nuwe enkelsnit “Hardloop weg”.