Dele van Strandfontein-strand in Stad Kaapstad sal vanaf 14 Desember tydelik gesluit word terwyl die tydelike Strandfontein-ontsoutingsaanleg buite diens gestel word.
Lees meerAlles vir Donderdag 10 Desember 2020
DA wil hê parlement moet weer fisies byeenkom
Die DA wil hê parlementslede moet van Februarie af weer in persoon vergader eerder as om landsbesluite op aanlyn vergaderings te neem.
Eskom waarsku netwerk is onder druk
Die kragvoorsiener Eskom het Donderdag gewaarsku daar is ʼn groot waarskynlikheid vir beurtkrag indien hy enige verdere kapasiteit verloor.
Man skuldig bevind oor gesteelde Pierneef-skildery
Ricardo Mettler (43) is Donderdag in die Bloemfonteinse hooggeregshof skuldig bevind op aanklag van diefstal, geldwassery en bedrog.
Bushiri-saak: Brigadier en man in hof oor korrupsie
Die egpaar het glo betaling ontvang wat van die ECG na die brigadier se persoonlike rekening en ander familielede oorbetaal is in verband met ʼn verkragtingsaak in Potchefstroom.
Aardbewing tref Taiwan
ʼn Aardbewing van 6.2 het Taiwan Donderdag getref.
Verdagte aangekeer oor transitorooftogte
ʼn 39-jarige man verskyn binnekort weer in die Kuruman-landdroshof in die Noord-Kaap ná hy op 8 Desember in hegtenis geneem is in verband met transitorooftogte.
Vermeende reeksverkragter dood in skietery met polisie
ʼn Vermeende reeksverkragter is Woensdagoggend dood tydens ʼn skietery met die polisie.
ToekomsVenster: Die nood is groot
Wil jy nie begin droom oor iets wat ander mense sê nooit kan gebeur nie? God sal jou dwaasheid seën.
Onwettige sigaretsmokkelaars het oorhand in SA
Tax Justice South Africa sê misdadigers het die grootste swart mark ter wêreld in sigarette gedurende die inperking gevestig en verdien nou maandeliks miljarde rande in belastingvrye winste.
Vyf in hof vir moorde in aftreeoord
Die twee vroue is in Oktober verlede jaar in ʼn aftreeoord in Port Elizabeth vermoor.
Affies-meisies gee om
“Ons skool het so baie om te gee en ek dink ons moet gebruik maak van die geleentheid om te kan gee.”
Reuseprogram vir kleinboere in Gauteng bekendgestel
Die program beoog om boere te help om van bestaansboerdery na kommersiële boerdery oor te skakel.
Ma gekap wat tweelingbaba laat tatoeëer
ʼn 31-jarige ma word veroordeel omdat sy een van haar tweelingbabas laat tatoeëer het, sodat sy hulle kan uitken.
ANC, DA en Land Party wen in tussenverkiesings
Geen ander party het juis naby aan ʼn oorwinning gekom nie.
Video: Ollie en Wagter is groot maats
Almal het ʼn vriend nodig, en dié olifant se beste vriend is toe ʼn hond. ʼn Oulike video van die twee vermurwe kykers se harte.
Leeus kies hul monsterskop-koning teen Vrystaters
“Tiaan was nou die dag in die kol met ’n skop van 70 m op die oefenveld.”
Volkies rou ná leerder se dood
Michael Brauckmann was in graad 11 en ’n geliefde inwoner van die seunskoshuis Jack Pauw.
SANParke vra ‘verantwoordelike gedrag’ te midde van stygende virusgevalle
SANParke sê hy sien tans baie onsekerheid en angstigheid oor of besoekers nog sal kan voortgaan met hul vakansieplanne by geïdentifiseerde brandpunte.
Botha wil die horlosie weer in BBL terugdraai
“Ek dink ek is fiksser as ooit tevore en ek kan steeds waarde tot die span voeg.”