Dié geld sal nou gebruik word om Eskom se skuld te vereffen.
Lees meerAlles vir Vrydag 11 Desember 2020
Mogoeng verdedig gebed oor ‘duiwelse entstof’
Hoofregter Mogoeng Mogoeng het behoorlik ’n herrie ontketen toe hy in ’n gebed daarop gesinspeel het dat die Covid-19-entstof van die duiwel is.
Beurtkrag dalk dié naweek
Die kragnetwerk verkeer steeds onder geweldige druk.
Hof beslis oor oorskryf van uitgelekte vraestelle
Geen matrikulant wat bona fide opgetree het hoef die aanvullende eksamens af te lê nie.
ToekomsVenster: Mag God jou seën
Mag ons lewens toenemend van hierdie genade getuig.
Vyf gewond in skietery by taxi-staanplek
Twee onbekende mans het te voet by die taxistaanplek opgedaag en wild en wakker begin skiet.
Suzuki Vitara Brezza vroeg in 2021 hier
Met die eerste oogopslag lyk dit asof Suzuki nog ʼn wenner het, skryf Gerhard Horn.
‘Geleende’ sleutel van historiese toring byna 50 jaar later terugbesorg
Die sleutel is per pos en saam met ʼn jammersê-brief gestuur.
SA’ner wen eerste virtuele fietsrywêreldkampioenskap
Sy het dit boonop op haar 35ste verjaardag en sonder om haar woonstel te verlaat gedoen.
Ons Franse kasteel: ‘n Toevlug en veilige hawe
Dit was ‘n buitengewoon moeilike jaar om dinge gedoen te kry en tog kyk ons ook terug op die vele seëninge wat dit gebring het, skryf Sunita McDonald vanuit Frankryk.
Twee ‘veediewe’ in Vrystaat doodgeskiet
Die moorddossier wat ná die twee verdagtes se dood geopen is, sal na die direkteur van openbare vervolging vir ʼn beslissing verwys word.
Aanlyn konsert wil stem aan kinders met spesiale behoeftes gee
Plaaslike en internasionale kunstenaars het kragte saamgespan om ʼn aanlyn konsert te reël ten bate van die Voice of the Speechless (VOS)-projek, wat deel is van die Brain Child Fund-organisasies.
Kind kritiek, jong man vermis toe see hulle meesleur
’n 19-jarige familielid het die twee meisies probeer help, maar hy het glo ook self in die moeilikheid beland.
Nuuskommentaar: Mense ly aan regering-uitputting, nie Covid-uitputting
Dit is byna middel-Desember en Covid-19 hang steeds soos ʼn swaard oor ons koppe. Minister Zweli Mkhize het Woensdagaand aangekondig dat Suid-Afrika nou amptelik ʼn tweede Covid-19-golf ervaar. Die regering vergader tans om te besluit hoe hy dié golf gaan hanteer.
Pleegpa wat verkrag swaar gestraf
Die kinders is aanvanklik weens onder meer verwaarlosing uit die sorg van hul biologiese ouers verwyder.
Spar se ‘Carols by Candlelight’ samel duisende in vir kwesbaarstes
Te midde van ʼn uitdagende jaar het Suid-Afrikaners Woensdagaand aanlyn bymekaar gekom vir die jaarlikse Kerskonsert en verenig, saamgesing en gedeel in die gees van gee.
KZN-suidkus se krane én beursie loop leeg weens wanadministrasie
Derduisende inwoners van die KwaZulu-Natalse suidkus moet al weke lank sonder lopende water klaarkom en kommer bestaan dat die waterprobleem vakansiegangers gaan afskrik.
Louiesenhof-moord: Twee in hof
Twee verdagtes het Vrydag in die Stellenbosch-landdroshof verskyn in verband met die moord op Stefan Smit wat byna ’n jaar en ’n half gelede op die Louiesenhof-wynlandgoed doodgeskiet is.
Kyk: Dapper Media maak Jennifer Zamudio se jongste musiekvideo
“Die regte woorde ontbreek om die liedjie ten volle te beskryf, maar dit raak diep aan jou binneste. Dit roer jou met swaar emosie en terselfdertyd ʼn tikkie opgewondenheid.”
‘Vermiste’ Klerksdorp-prokureur toe slagoffer van N1-grubotsing
“Sy het aanvanklik gedink hy werk dalk laat, soos hy telkemale gedoen het, maar sy het begin bekommerd raak toe hy glad nie huis toe gekom het nie en haar niks laat weet het nie.”