Die aansoekers se argumente is aangehoor kort voordat die verbod in Augustus opgehef is en uitspraak was tot nou voorbehou.
Alles vir Saterdag 12 Desember 2020
Helen Zille se interne verhoor begin
Die DA se jongste interne dissiplinêre verhoor van die voorsitter van sy federale dagbestuur, Helen Zille, het ʼn aanvang geneem.
Beurtkrag Saterdag, Sondag ingestel
Fase 2-beurtkrag word Saterdag en Sondag toegepas.
Gedagte vir die dag: Hy stap saam met jou
’n Mens se lewe lê oop voor die Here, elke tree wat jy gee, sien Hy. (Spreuke 5:21)