Die dodetal van Saterdag se taxi-ongeluk op die R521 in die Capricorn-distrik het intussen tot agt gestyg. Limpopo se paaie het 18 lewens die afgelope 48 uur geëis.
Lees meerAlles vir Sondag 13 Desember 2020
President praat dán weer
Suid-Afrikaners kan waarskynlik strenger beperkings te wagte wees.
Formule Een: Verstappen eindig op hoë noot
Daar is altyd ʼn eerste in sport… ook in Formule Een-motorrenne.
Soektog na vermiste polisievrou eindig tragies
Die adjudant-offisier is Dinsdagaand vir die laaste keer lewend gesien.
Brandhout vir die oudag: Die keuses in Italië is eindeloos
Du Plooy sê Florence is nog ʼn moet met so ʼn besoek aan Italië. Gaan drink en eet iets by die Mercato Centrale en moenie die uitkykpunt by Piazzale Michelangelo misloop nie – dit is maar net ʼn paar hoogtepunte in die pragtige ou stad.
Covid-19: Oos-Kaap wil sy strande, parke sluit
Die wetgewer beoog om sy strande en parke gedurende die feestyd te sluit in ’n poging om die verspreiding van Covid-19 te beperk.
Countrymusiekster Charley Pride sterf
Pride was veral bekend vir country-treffers uit die 1970’s, waaronder “Kiss an Angel Good Mornin”.
Boek-uittreksel: ‘Man van Cirene’ – FA Venter
“Sy oë het die kleur van ou wyn. Hulle is nou kalm, maar diep agter die kalmte skuil die opstand.”
Miniatuur gorrelskurwepaddas verstom navorsers
Dit is alombekend dat verdwerging soms onder amfibieë plaasvind, maar nie binne ʼn tydperk van minder as ʼn 100 jaar nie.
3 matrieks dood; 12 beseer in ongeluk
Drie matrieks is Vrydagaand in ’n taxi-ongeluk in Noordwes dood nadat hulle ’n viering ná afloop van die matriekeindeksamen bygewoon het.
‘Kaalkop’-poppe bring vertroosting vir kankerlyertjies
“Die pop weerspieël die werklike kankerlyertjie en die dogtertjies sorg vir hul poppies en voel hierdeur dat hulle nie alleen die stryd veg nie.”
Twee gevaarlike misdadigers ontsnap uit tronk in Oos-Kaap
Die gevangenes dien tronkstraf uit vir verkragting, aanranding, ontvoering en veediefstal.
Internasionale oorsig: Europese leiers soek oplossings vir lang lys uitdagings
Leiers van die 27 Europese Unie-lidlande het die afgelope week vergader om onder meer die Brexit-onderhandelinge, die hantering van die Covid-19-pandemie en die uitdagings met die goedkeuring van die EU se begroting te bespreek.
Mashaba se party eindelik geregistreer
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie wou aanvanklik nie ActionSA as politieke party registreer nie aangesien sy embleem glo soortgelyk was aan dié van ’n ander party.
Ses dood, 8 kritiek ná taxi-ongeluk
’n Meganiese fout is moontlik die oorsaak van die ongeluk.
Foto’s: Drie geboue in Kaapstad brand
Altesaam 52 brandbestryders kon met behulp van 13 brandbestrydingstoestelle die vlamme in die vroeë oggendure geblus kry.
Europese rugby: Wie ry en wie bly
Die Bok-afrigter, Jacques Nienaber, se Springbok-kudde bly in goeie Europese hande.
Byna 1 000 matrieks van Gauteng toets positief ná Ballito Rage
Die departement van gesondheid doen ’n beroep op diegene wat die Rage-byeenkoms in Ballito bygewoon het om hulself vir 14 dae in kwarantyn te plaas en hulself dringend te laat toets.
Covid-19-statistieke: Nog 154 sterf
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Saterdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gholf: Bottelnek in Dubai
Grace is net vyf houe agter die gesamentlike voorlopers.