Die vrou het reeds in Desember 2018 verdwyn en haar oorskot is op ʼn pad tussen Burgersfort en Mashishing gevind.
Alles vir Maandag 14 Desember 2020
Treinbotsing kon verhoed word – vakbond
Ses mense is beseer toe ʼn trein van Shosholoza Meyl Saterdag teen waens van ʼn goederetrein naby Leeudoringstad in Noordwes gebots het.
Covid-19-statistieke: Byna 8 000 nuwe gevalle
Die LUR vir gesondheid in die Oos-Kaap, een van die provinsies waar daar groot kommer oor die verspreiding van die virus heers, het intussen ook positief vir Covid-19 getoets.
Gedagte vir die dag: God sorg vir sy kinders
Aan U, o God, kom ’n lofsang toe. U kroon die jaar met u goeie gawes. Waar U ook gaan, is daar oorvloed! (Psalm 65:2, 12)