Daar is groter krisisse in die land as om nou mense te belaster wat talle raakpunte met mekaar het, skryf Flip Buys in reaksie op Frans Cronje, uitvoerende hoof van die Instituut vir Rasseverhoudinge, se meningstuk.
Alles vir Dinsdag 15 Desember 2020
Verdediging bewus van ‘onregmatige toegang’
Die departement sê die opsigter by die huis het die persoon gekonfronteer en dié kon nie verduidelik hoe hy toegang tot die huis verkry het, wie hy is of waar hy vandaan kom nie.
Nie almal voel feestelik in die feesgety nie
Vir lank was die aanname dat selfdoodpogings rondom Kersdag ’n toename toon, maar dit het duideliker geword dat dit meer tydens die Nuwejaarstyd gebeur – en wat in hierdie postpandemie-era gaan gebeur, is moelik om te voorspel. Wie weet, dalk sien mense juis iets positiefs daarin om hierdie jaar agter te laat?
Op pad met vakansie? Hierdie strande word geraak
Die verskerpte maatreëls is ʼn hernieude poging om die tweede vlaag Covid-19-infeksies te stuit.
Partye kap sommige ‘irrasionele besluite’ om virus te stuit
Die DA sê nege maande nadat die afsonderingstydperk aanvanklik in werking gestel, word Suid-Afrikaners steeds aangesê waarheen hulle mag gaan en wanneer.
Minimum loon: ‘Regering moet besin oor benadering tot arbeid’
TLU SA sê die minimum loon druis boonop in teen die keuse van ʼn werksoeker wat self kan besluit of hy teen R100 per dag wil werk, ervaring opdoen en ʼn inkomste verdien en of hy eerder op ʼn toelaag van R40 per dag wil staatmaak.
Covid-19-statistieke: Sowat 80 000 aktiewe gevalle
Die verskerpte maatreëls wat pres. Cyril Ramaphosa Maandagaand aangekondig het, is ʼn hernieude poging om verdere verspreiding van die virus te stuit.
Gedagte vir die dag: God beskerm jou
Die Engel van die Here slaan sy laer op rondom dié wat die Here dien, en red hulle. (Psalm 34:8)