Koning Carl XVI Gustaf van Swede het intussen gesê dié land het met sy relatief ontspanne benadering tot Covid-19 daarin misluk om lewens te red.
Lees meerAlles vir Donderdag 17 Desember 2020
Drie dood, 13 beseer in trompop botsing
Dié botsing is een van verskeie die afgelope week in Limpopo.
DA dien hofstukke in oor Tuinroete se strande
Nié pres. Cyril Ramaphosa óf minister Nkosazana Dlamini-Zuma het teen die gegewe spertyd hul besluit rakende die Tuinroete-distrik se strande regverdig nie.
Klagte volg ná Cele rolprentspan van strand verjaag
Om sake te vererger is die rolprentspan van 75 mense Donderdagoggend wéér deur polisiebeamptes van die strand weggejaag.
Brand woed teen berghange naby Kampsbaai
Brandbestryders spook sedert Donderdagmiddag om ’n veldbrand teen die berghange naby Kampsbaai te blus.
Leerders dán terug op die skoolbanke
Motshekga het Donderdag meer bekend gemaak oor haar departement se driejaar-kurrikulum-herstelplan.
Verdagte gesoek ná moord op Kimberley-sakeman
Piet Els is sowat vier maande nadat hy en sy vriendin op sy plaas aangeval is in ʼn hospitaal dood.
Luister: Herman Kleinhans tree buite gemaksone met jongste album
‘Ruite oop’ bevat 12 snitte wat strek van emosionele liefdesballades tot lighartige kuiermusiek en het ʼn volwasse kontemporêre klank.
Hardebaarde weer in Leeus se beginspan
Waar die Leeus se agterspelers dalk verlede week die pas teen die Vrystaters aangegee het, het veterane soos Willem Alberts en Jannie du Plessis hul staal voorlangs gewys.
Saak teen oud-KZN-polisiehoof, sakeman na hooggeregshof
’n Klag van rampokkery is by die klagstaat gevoeg soos die hof in November gelas het.
Polisieman vas wat glo geld eis om motor terug te besorg
Bewerings van korrupsie is deur die vervaardigers van ’n ondersoekende joernalistiek- program onder die bestuur van die polisie se aandag gebring.
Konsertgids: Woon dié konserte hierdie feesseisoen by
Maroela Media het ʼn konsertgids saamgestel van konserte waarmee musiekliefhebbers kan ontspan.
Drie in hof ná moord op Smithfield-boervrou
Twee van die verdagtes is plaaswerkers.
Nuuskommentaar: Versoeningsdag of Vergeldingsdag?
’n Mens hoef egter net na president Cyril Ramaphosa se Versoeningsdag-toespraak vanjaar te luister om te verstaan waarom duisende Afrikaners steeds kies om Geloftedag eerder as Versoeningsdag te vier.
Wielie2Wiele ry met die Audi S6, nuwe Fortuner en Volvo se XC60
Hierdie week ry Wiele2Wiele met Audi se S6-sedan, Toyota se nuwe kragtiger Fortuner en met Volvo se luukse XC60-sportnuts.
Man skuldig aan moord op vyf
Die slagoffers is in 2017 koelbloedig vermoor. Die man se medebeskuldigdes is intussen almal oorlede.
#JongStemme: Is kleurblindheid voordelig?
Kleur soos kultuur, taal en kreet het, en sal altyd, as bepaler onder mense dien, skryf Sven Spangenberg, ‘n tweedejaarstudent aan die Universiteit van Pretoria.
Bulle-Griekwas-kragmeting weens Covid-19 afgelas
Die besluit is vanoggend geneem nadat spelers en spanbestuurslede van die Pretoriase span positief vir Covid-19 getoets het.
Interessante Nuwejaar-tradisies van reg oor die wêreld
Granate, gebreekte glas en druiwekorrels – kyk hier hoe wy ander lande die Nuwejaar in.
Morné trap 5 184 km in 72 dae
“Dit was ’n baie taai uitdaging vir iemand wat nie eintlik ’n fietsryer is nie. Die laaste dag was egter ongelooflik spesiaal en ek is so dankbaar jeens my Hemelse Vader vir gesondheid en krag.”