’n Nuwe variant van Sars-CoV-2, die virus wat Covid-19 veroorsaak, is in Suid-Afrika ontdek en volgens wetenskaplikes dryf dit die tweede golf van infeksies in die land.
Lees meerAlles vir Vrydag 18 Desember 2020
Honderde ontvoerde Nigeriese skoolseuns gevind
Kommer heers intussen dat baie ander seuns steeds gevangene gehou word.
Stad Kaapstad, Cele skik buite hof na Kampsbaai-voorval
Die saak is ook na die etiekkomitee van die parlement verwys aangesien die gedrag van minister Cele hoogs problematies is en aangespreek moet word.”
Kouga ook hof toe oor strande
“Die feesseisoen is ’n laaste reddingsboei vir baie werkgewers en werknemers wat die afgelope nege maande reeds geweldige verliese gely het.”
Meineed-aanklagte: OB beloof samewerking
“Sy is vol vertroue dat die hof haar van enige oortreding sal vryspreek.”
Menslike oorskot in Krugerwildtuin gevind
Die oorskot is vermoedelik dié van die wildbewaarder wat verlede maand in die wildtuin vermis geraak het.
Herrie oor Harties se seekoei
“Ek besef hy kan gevaarlik wees, maar tot nou toe het hy nog niemand gepla nie.”
Louiesenhof-moord: Nog aanklagte teen weduwee, beskuldige
Die staatsaanklaer het ook bekend gemaak dat een van die beskuldigdes ‘n bekentenis gemaak het rakende die moord op Stefan Smit.
Nuuskommentaar: Sol-Tech as lewende monument van hoop
Mag ons terugkyk op hierdie jaar en die puin van ANC-politiek miskyk. Mag ons eerder die lewende monument sien wat midde in die as daarvan gebou is. Met groot genade, bereidwillige hande en hoopvolle harte.
TMAX 560: Yamaha se allernuutste superponie
Die TMAX luier met ’n sagte brom wat glad nie sleg klink nie. Draai jy egter die versneller, verstaan jy hoekom die TMAX so gewild is.
Anaïs sing vir haar ‘Rooibaard’
Ná twee solo-albums en ʼn rits televisieprogramme agter haar naam berei die sangeres, aanbieder en vervaardiger Anaïs haar nou voor vir ʼn heel nuwe rol – dié van ma.
Brexit: Ooreenkoms ‘binne ure’ verwag
Daar word in dié stadium nog geredekawel oor visserye.
Eldoradopark: Borgtog aan polisiebeampte toegestaan
Sers. Voster Netshiongolo, ’n speurder, staan tereg op aanklag van regsverydeling, asook dat hy aandadig aan die moord op Nathaniel Julies was.
Hoe lyk Hollywood: Enrique, Anna deel rare foto’s van tweeling; ‘Star Wars’-akteur sterf
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
#JongStemme: Fokus meer op jeug se geestesgesondheid
Ons lewe in ‘n tydperk waar dit ‘n skande is as iemand ‘n geestesversteuring het. Ons durf nie oor depressie of selfdood onder die jeug praat nie, dis ‘n verbode onderwerp, skryf Megan Chippett, ‘n 21-jarige onderwysstudent van Pretoria.
Namakwastories: ‘Wagter gaan universiteit toe’
Luister saam na Johny Klein, bekende akteur en storieverteller, se voorlesing van ‘Wagter gaan universiteit toe’ wat in ‘Vertel da’ vir my ʼn storie van Namakwaland’ verskyn.
1 000 plakkershutte in brand verwoes
Die veldbrand wat gistermiddag teen die berghange naby Kampsbaai gewoed het, is intussen ook geblus.
Joost se stewels terug by ouerhuis
“Ons harte loop oor van dankbaarheid en waardering. Dankie dat julle ’n stukkie van Joost huis toe gebring het.”
‘Brei Covid-19-Ters in Tuinroete uit’
“Die ekonomie steun op die toerismebedryf. Die feestyd sou ʼn sleutelkans vir ekonomiese herstel gewees het met besoekers wat na die provinsie sou stroom.”
Covid-19-entstof: SA glo wéér agter met betaling van deposito
Dit is boonop steeds nie duidelik hoe Suid-Afrika die res van die geld bymekaar gaan skraap om entstowwe vir landsburgers te bekom nie.