Mense het hul toerusting by hulle afgeneem en hulle beledigings toegesnou.
Lees meerAlles vir Maandag 21 Desember 2020
Covid-19: ANC se verjaardagvieringe van die baan
Die regerende party vier volgende jaar sy 109de bestaansjaar.
Wag, omstander gewond ná mislukte transitoroof
Die verdagtes het twee keer tevergeefs probeer om die geldwa op te blaas voordat hulle met leë hande op die vlug geslaan het.
Opname: Duisende vakansiegangers kanselleer hul besprekings vir Tuinroete
Die Tuinroete is die afgelope week altesaam R3 927 219 in aanlyn besprekingswaarde kwyt.
Vier vas ná moord op boer (85)
Die verdagtes het ná die plaasaanval op die vlug geslaan en was byna ’n week lank soek.
Feestyd-oordenking: Sing soos verwonderde mense
“Almal … was verwonderd oor wat die skaapwagters hulle vertel het. Maria het alles wat gesê is, onthou en telkens weer by haarself daaroor nagedink (Lukas 2:18-19).”
Man verbeter rekord vir langste in ys sit
Ter voorbereiding van dié wêreldrekordpoging het Vandendorpe in ʼn yskoue jacuzzi gesit, in ʼn 500 ℓ-vrieskas geoefen en homself by die Franse ski-oord, Chamonix, in sneeu begrawe.
Smithfield-plaasmoord: Saak teen 2 teruggetrek
Die onlangse moord op Poenkie Bisset is die tiende plaasmoord sedert April vanjaar in die Vrystaat.
Video: Kurt Darren en sy vriende herleef ‘die goeie ou dae’
“Ek is absoluut mal oor my mense en soek enige verskoning vir ʼn lekker braai en om musiek te luister of te maak. Dit was nog altyd baie belangrik in my lewe.”
Berugte polisiemoordenaar doodgeskiet
Die oorlede verdagte was na bewering ʼn huurmoordenaar wat ook taxi- en politieke sluipmoorde uitgevoer het.
Ramaphosa eersdaags voor Zondo-kommissie
Die ANC sal as regerende party ook voor die kommissie moet verskyn.
Uber Eats-staking tot Woensdag uitgestel
Afleweringsbestuurders in Gauteng het Vrydag hul dienste gestaak in protes teen die verlaagde fooie wat per aflewering aan bestuurders betaal word.
Jukskei-derby word uitgestel
Volgens SA Rugby is die jongste wysiging van die bepalings juis gedoen om verdere Covid-19-besmettings te voorkom.
‘Singende chirurg’ neem Koos Doep-lied op vir Kersseisoen
Amanda Strydom se fluweelstem is saam met die wêreldklas-engelstemme van die Tygerbergse Kinderkoor en die Suid-Afrikaanse Jeugkoor op die snit te hoor.
Covid-19: Lande begin ook hul grense vir SA sluit
Duitsland is een van verskeie lande wat nou reisigers vanaf Suid-Afrika verbied nadat ’n nuwe variant van die koronavirus ook hier kop uitgesteek het.
Matera sê sy gesin word geteister ná twiets
“Dit is vir my die ergste – om hulle onverdiend by hierdie aaklige situasie te betrek. Die belangrikste is om te besef dat ’n fout gemaak is, om vergifnis te vra en aan te beweeg.”
De Wet Hugo lees voor uit ‘Kies-jou-avontuur: Die gevaarlikste speletjie op aarde’
Kan jy glo De Wet Hugo se kies-jou-eie-avontuur-storie kan op 30 verskillende maniere eindig?
Byna 3 000 verdagtes in Limpopo vas
Onder hierdie verdagtes is ʼn 34-jarige vrou wat na bewering twee persone betaal het om haar man te vermoor.
Hazlewood: Van kleindorpie-ster na Adelaide-verwoester
Wanneer ’n mens Hazlewood se tuisdorp binnery – ’n dorpie met net meer as 300 inwoners – begroet ’n groot geel reklamebord jou met die woorde “Welcome to Bendemeer – the hometown of Hazlewood”.
Die ware gee van vrou tot vrou
Wat kan vroue vandag aan mekaar gee? Wat het vroue vandag in gemeenskappe nodig?