Kyk ook hier om te sien watter wegneemetes die meeste kilojoules bevat.
Lees meerAlles vir Woensdag 23 Desember 2020
Dié swemklere-style is vanjaar in die mode
Of jy nou see toe gaan, in die swembad gaan baljaar, of bloot buite in jou tuin gaan lê, die gepaste swemklere is ʼn móét.
Resep: Vrugtevlegsel
Hierdie heerlike nagereg is pragtig én feestelik.
Saai veroordeel Covid-19-hulp aan slegs swart wynboere
“Rampe soos Covid-19, droogte en brande diskrimineer nie op grond van herkoms of velkleur nie.”
Valskermswewer dood op Leeukop
’n Man is Woensdag in ’n valskermsweeftuigongeluk op Leeukop in Kaapstad dood.
Vier polisiebeamptes vas ná rooftog
Vier polisiebeamptes van die grensbeheer-eenheid by die Kaapstadse internasionale lughawe is in hegtenis geneem vir hul beweerde betrokkenheid by ʼn sakeroof.
Kaapse padwaardigheidsveldtog: Kommer oor busse
Daar heers kommer oor die aantal busse wat nie as padwaardig beskou word nie.
Feestyd-oordenking: God se volgelinge is sy liggaam in die wêreld
“So is julle dan nie meer vreemdelinge en bywoners nie, maar medeburgers van die heiliges en huisgenote van God (Efesiërs 2: 19, 1953-vertaling).”
Apie gered ná advertensie op Facebook
Die jong man het die apie gevang en eers aan tradisionele genesers vir moetie probeer verkoop.
Wydverspreide reën val in Noord-Kaap
“Die droogte se einde moet tog iewers begin en ons glo dit is nou.”
Nóg ʼn Kersfees sonder haar seun
“Om nie te weet waar hy is of wat met hom gebeur het nie, is baie erg.”
MTI by polisie verkla, hoof verdwyn glo
Strafregtelike klagte is teen die Suid-Afrikaanse bitcoin-handelaar, Mirror Trading International (MTI), by die polisie aanhangig gemaak terwyl die uitvoerende hoof van MTI volgens alle aanduidings intussen die land verlaat het.
In 2021 sal jy kan kies waar om jou motor te laat versien
Van 1 Julie 2021 sal jy kan kies waar jy jou motor wil laat versien of herstel sonder om jou waarborg te verloor. Ina Opperman verduidelik wat die nuwe riglyne behels.
Boere juig, strate oorstroom ná swaar reën in Vrystaat
“Ons het lanklaas sulke goeie reën hierdie tyd van die jaar gehad.”
Luister: Op die spoor van kuberkrakers in Turkye, Italië
“Omdat ek self daar was, in die stede gewandel en verskriklik baie foto’s geneem het, het ek besluit om dit op ʼn manier in ‘Donker Web’ te gebruik.”
Mense raak feestelik met ‘Elf on the Shelf’-uitdaging
ʼn Bekroonde komediant het selfs ʼn “Elf on the Shelf”-meme van die Suid-Afrikaanse president, Cyril Ramaphosa, gemaak.
Luister: Griekwagebed – Bly innie skerm
Luister hier na die Griekwagebed “Bly innie skerm” deur Hans du Plessis. Dit word deur Veronica Geldenhuys voorgelees en het by Lapa Uitgewers verskyn.
Hof beslis strande bly gesluit
Talle partye, insluitend die burgerregte-organisasie AfriForum, het die hof genader en aangevoer die regulasies is irrasioneel en ongeldig.
Franse polisiebeamptes doodgeskiet toe hulle op klag reageer
Die gewapende man het eers een beampte doodgeskiet en ʼn ander een gewond voordat hy die huis aan die brand gesteek het.
Boek-uittreksel: ‘Prins van Margaux se hart’
Is dit hoe dit rêrig gaan wees? Gaan haar matriek-Frans en die kursus wat sy by die Alliance Française geneem het haar niks help nie?