Die geleentheid om die stad van lig en liefde op ʼn rustiger, ondersoekende manier te verken, laat jy nie deur jou vingers glip nie. Hierdie kans kry ek toe my niggie met ʼn Fransman trou en ek hul woonstel in Parys vir bietjie meer as twee weke oppas, skryf Tosca de Villiers.
Lees meerAlles vir Sondag 27 Desember 2020
Moedige Madri versit berge ná rugoperasie
In November 2016 is skoliose, ’n mediese toestand waar ’n mens se ruggraat ’n sywaartse kurwe het, by Madri Bothma van Worcester gediagnoseer. Yolanda Wessels het met haar en haar ma, Marésa, gesels oor haar seer pad van emosionele trauma asook die operasie en hoe dit haar lewe verander het.
Tiener verdwyn in die see by Melkbosstrand
ʼn Tiener het Sondag in die see by Melkbosstrand in die Wes-Kaap verdwyn.
Vrou met draad vasgebind, aan die brand gesteek
ʼn 27-jarige man is Sondag in hegtenis geneem ná ʼn vrou se liggaam in Gelvandale in Port Elizabeth aan die brand gesteek is.
As Kersfees nie volgens plan verloop nie
Net soos wat die geval dikwels met troues is, verloop Kersfees ook nie altyd volgens plan nie… Carla van der Spuy deel mense se vreemdste Kersfeesverhale.
Feestyd-oordenking: Gód is die grootste Kersgeskenk
“God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê. (Johannes 3:16).”
Man brand los op groep buite Mpuma-kroeg
Die groep mans het buite ʼn kroeg gestaan toe daar op hulle geskiet is.
Polisielede in Ocean View ontplooi oor bende-konflik
Die polisie in die Wes-Kaap het bykomende hulpbronne in Ocean View ontplooi ná sporadiese skietvoorvalle, voorvalle van openbare geweld, aanvalle en opsetlike saakbeskadiging wat verbind word met bendebedrywighede in die gebied.
Spanje verdeeld oor vierdag-werksweek
Spanje se koalisieregering is verdeeld oor ʼn voorstel om die werksweek na vier dae te verminder om hoë werkloosheid te takel wat deur die koronavirus-pandemie veroorsaak is.
Vier sterf in helikopterongeluk in Pakistan
Vier soldate, insluitend die twee vlieëniers, is oorlede.
Strenger Covid-19-maatreëls dalk vanaand al aangekondig
Die verwagting is dat die president die land binnekort oor die nuwe besluite sal inlig – hetsy vanaand of later in die week.
Luister: Griekwagebed – Onse Vader
“Onse Vader wat innie jimmel in sit, ons wil nou vedag net vi U kom bid.”
Dié beeldhoutuin bring ons terug na die tuin wat ons verloor het
Dylan Lewis se beeldhoutuin op Mulberryplaas, buite Stellenbosch, is ’n plek van harde werk, maar ook ongelooflike vrede.
Resep: Franse roosterbrood met sjokoladegeur
Bederf jouself met hierdie heerlike Franse roosterbrood vir ontbyt!
SA boulers lewer ’n vuisvoos-vertoning op eerste dag
Die Proteas se boulaanval is weliswaar onervare – Lungi Ngidi, Anrich Norté, Lutho Sipamla en Wiaan Mulder het nog net in ’n handjievol toetse gespeel – maar dit het met tye gelyk asof ’n goeie hoërskoolkolwer hulle ook hoofbrekens sou gegee het.
Kragonderbrekings in KZN ná hewige storm
Verskeie dele van KwaZulu-Natal word deur kragonderbrekings geraak ná ʼn storm Eskom se infrastruktuur beskadig het.
Sewe sterf in brand by hospitaal
Minstens sewe Covid-19-pasiënte is Saterdag dood toe ʼn brand by ʼn hospitaal in Kaïro, Egipte, uitgebreek het.
Bedrywighede verskerp by Mount Ayliff
Die polisie het sy bedrywighede verskerp in Mount Ayliff in die Oos-Kaap ná agt persone op Kersdag dood is.
Opeenhoping by Beitbrug-grenspos is opgelos
Die departement van binnelandse sake het Sondag bevestig die opeenhoping by die grens tussen Suid-Afrika en Zimbabwe is opgelos.
Vier sterf op Piet Retief-pad
Vier persone is Saterdag in ʼn motorongeluk dood op die R543-pad naby Piet Retief in Mpumalanga, tussen Mkhondo en Mahamba.