Hoewel die Spele steeds die 2020 Olimpiese Spele sal heet, het Covid-19 verder alles verander.
Alles vir Maandag 28 Desember 2020
Talle wapens by veiligheidsmaatskappy gesteel
Altesaam 18 vuurwapens is glo uit ʼn kluis gebuit.
Algehele drankverbod ‘nie oplossing’ – drankhandelaars
Die vereniging stel ook voor dat indien enige verdere beperkings wel op drankverkope geplaas word, die verkoop van drank vir tuisgebruik steeds toegelaat word.
Luister: Griekwagebed – Die Jirre se pat
Kom luister saam na “Die Jirre se pat”, ʼn Griekwagebed uit “Karos orie dyne”. Dit is deur Hans du Plessis geskryf en word deur Veronica Geldenhuys voorgelees.
Parlementêre jaar: 2020 dalk vreemdste ooit
2020 was op talle vlakke ʼn vreemde jaar – en vir die Suid-Afrikaanse parlement was dit ook geen uitsondering nie.
Donkie van eiland in Vaaldam gered
Die donkie was reeds vier weke lank soek.
Mooi grimering-idees
Vanjaar gaan jy dalk nie ‘n groot strandpartytjie bywoon nie en sommer saam met jou geliefdes kuier, maar dis geen verskoning om nie op jou mooiste te lyk nie.
Protea-kolwers slaan terug op tweede dag
’n Paar jaar terug – in die dae van Smith, Amla, Kallis, De Villiers en Steyn – sou hierdie toets so te sê reeds in die sakkie gewees het. Maar deesdae is ’n mens nie meer so seker nie – daar is immers steeds drie dae se spel oor.
Covid-19-statistieke: SA steek 1 miljoen-kerf verby
Die herstelkoers staan in hierdie stadium op net meer as 84%.
Gedagte vir die dag: Sy goedheid is joune
Waarlik, sy toorn duur net ’n oomblik, maar sy goedheid lewenslank. (Psalm 30:6)