Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Dinsdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Alles vir Woensdag 30 Desember 2020
Gedagte vir die dag: Kyk verby die probleme
Ek het in U bly glo, selfs toe ek gedink het dit is klaar met my. (Psalm 116:10)