Wildbewaarders het vroegoggend op die karkasse afgekom.
Alles vir Donderdag 31 Desember 2020
Maroela se 5 gunsteling resepvideo’s van 2020
Ons gunstelingresepte is nie noodwendig die wat die gewildste was nie, maar eerder dié wat ʼn heerlike balans tussen moeite en smaaklikheid het.
Eskom sê oor beurtkrag-vooruitsig
Talle Suid-Afrikaners het gevrees dat hulle dié Oujaarsaand in die donker sou moes deurbring.
Dodetal ná Jemen-ontploffing styg skerp
Tienduisende mense, die meeste van hulle burgerlikes, is dood en miljoene meer is ontwortel in Jemen se voortslepende vyf jaar lange oorlog. Dit het gelei tot wat die Verenigde Nasies (VN) bestempel het as die wêreld se ergste humanitêre ramp.
Luister: Griekwagebed – Habakuk 3 en Psalm 8
“Habakuk 3” en “Psalm 8”, twee van Hans du Plessis se Griekwagebede, word deur Veronica Geldenhuys voorgelees. Dit kom uit “Innie Skylte vannie Jirre” wat deur Lapa Uitgewers uitgegee is.
Kommer oor skerp styging in transitorooftogte
Die Gautengse polisiehoof sê ernstige sekondêre misdade spruit boonop uit transitorooftogte.
Nuusoorsig van 2020
Solank as wat die ANC en ander partye, ook in die buiteland, probeer om allerlei vorme van rassisme en nieu-apartheid as nie-rassigheid op te dis, en organisasies wat dit probeer teenstaan, as rassiste uitmaak, stuur die lendelam ANC-wa op ’n liederlike ongeluk af.
Dié ‘Good Morning Angels’-stories het die hartsnare vanjaar geroer
Maroela Media het die stasie gevra om van hulle mooiste GMA-stories met ons te deel, en die span het die volgende vier verhale uitgesonder.
Covid-19-statistieke: Meeste infeksies nóg bevestig
Nios het gewaarsku dat die syfer selfs verder kan styg.
Gedagte vir die dag: In die toekoms
Julle hoef nie haastig pad te gee nie, julle hoef nie soos vlugtelinge te vertrek nie: Die Here gaan voor julle uit, die God van Israel kom agter julle aan. (Jesaja 52:12)