“Die Jirre bly net hie reg agter jou
lat Hy gevaar van jou rig af hou.”
Alles vir Vrydag 1 Januarie 2021
Foto’s: Só lui wêreld 2021 midde pandemie in
Die Covid-19-pandemie beïnvloed tans 218 lande reg oor die wêreld. Só is 2021 ingelui midde die pandemie wat 2020 op sy kop gedraai het.
Resep: Snoeppannekoekies
Vakansietyd is snoeptyd, so maak seker jy het altyd van hierdie pannekoekies byderhand!
Covid-19-statistieke: Rekordgetal nuwe gevalle in SA
Suid-Afrika lui die nuwe jaar in met ’n rekordgetal nuwe gevalle van die koronavirus.
Só word drome waar
Het jy geweet dat jy jou drome kan waar maak deur jou oë toe te maak en te begin visualiseer?
Gedagte vir die dag: ’n Nuwe begin
Op u ontferming kan ’n mens altyd vertrou. Dit is elke oggend nuut. (Klaagliedere 3:23)