Hierdie heerlike slaai is volgeprop met alles wat lekker is en boonop vullend genoeg vir ’n volledige maaltyd.
Alles vir Maandag 4 Januarie 2021
Privaat sektor se betrokkenheid by entstof verwelkom
Solidariteit het aangekondig dat hy vir Covid-19-entstof sal betaal vir 10 000 van sy lede, wat in die gesondheidsektor werk. Die keuse berus egter by elke gesondheidswerker of hulle die inenting wil kry of nie.
Man vas oor moord op Stormsrivier-polisiebeampte
ʼn Man is Sondagoggend in hegtenis geneem in verband met die moord op ʼn polisiebeampte van Stormsrivier in die Oos-Kaap.
Jongste Covid-19-statistieke bekendgemaak
Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Sondagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Gedagte vir die dag: God se roepstem
Moenie julle leefstyl aanpas by die gedragspatrone van hierdie wêreld nie, maar laat God julle omvorm deurdat Hy julle denkpatrone vernuwe. Dan sal julle goed kan onderskei wat Hý wil hê dat julle moet doen, naamlik dit wat werklik goed en aanvaarbaar en volmaak is. (Romeine 12:2)