Die twee mans het glo die beeste bymekaar gemaak nadat die sleepwa wat die diere vervoer het losgekom het, waarna inwoners hulle van veediefstal beskuldig het.
Alles vir Woensdag 6 Januarie 2021
Drankhandelaars pleit weer oor verbod
Die vereniging vra die regering om drankverkope vir tuisgebruik weer van 16 Januarie af toe te laat.
Covid-19-statistieke: 176 000 aktiewe gevalle
Meer as 500 nuwe Covid-19-verwante sterftes is bevestig.
Mediese breekspul dreig oor Covid-19-inentings
Die nasionale koronavirus-bevelsraad vergader Woensdag weer.
Gedagte vir die dag: Bevestiging
God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. (Genesis 1:27, Bybel in Afrikaans 1983/1992)